• 转发
  • 反馈

《Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal)》歌词


歌曲: Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal)

所属专辑:Groot, Groter, Grootste Treffers

歌手: Nicholis Louw

时长: 03:05

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal)

Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw[00:00:00]

Written by:B. Prinsloo/D. Kelly/M. Brendon/B. Prinsloo/D. Kelly/M. Brendon[00:00:00]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:02]

My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:00:06]

Generaal[00:00:09]

Sy kon my gedagtes lees[00:00:14]

'N storie van 'n oorlog[00:00:18]

Wat vandag begin[00:00:21]

Nooit sal ek daai dag vergeet[00:00:28]

Het dadelik geweet[00:00:33]

Ons gaan mekaar mos opvreet[00:00:36]

Dis finaal dis finaal[00:00:43]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:50]

My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:00:54]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:00:58]

Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:01:01]

Generaal[00:01:08]

Sy het my gesalueer[00:01:13]

Ek kon myself nie keer nie[00:01:16]

My hart is beseer[00:01:21]

Haar pa se geweer[00:01:28]

Is oorgelaai en ek sou[00:01:31]

Nooit kon raai dit sou gebeur nie[00:01:35]

Dis finaal dis finaal[00:01:42]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:01:49]

My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:01:53]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:01:57]

Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:00]

Generaal[00:02:08]

Bomme ontplof hier binne my[00:02:12]

En sy het haar visier op my[00:02:16]

Ek waai 'n wit vlag ek gee oor[00:02:19]

Generaal ek het my hart verloor[00:02:23]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:28]

My perd is opgesaal hier kom die man van staal[00:02:32]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:35]

Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:39]

Generaal[00:02:46]

Generaal generaal ek kom jou dogter haal[00:02:50]

Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal[00:02:54]