• 转发
  • 反馈

《Tygerberg Vliegtuig》歌词


歌曲: Tygerberg Vliegtuig

所属专辑:The Footskaters Rock Soundtrack

歌手: Fokofpolisiekar

时长: 02:53

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Tygerberg Vliegtuig

As 'n vliegtuig sou kon val boop tygerberg vanaand [00:00:39]

Sou ek al my voornemings oorweeg [00:00:43]

Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal [00:00:47]

Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees [00:00:53]

Ek's gebore met six six six op my kop getattoeer [00:00:57]

Ek probeer net vasklou aan wie ek is [00:01:02]

Ek probeer net vasklou aan wie ek is [00:01:06]

Dis op die tv en dis in my brein [00:01:18]

Dis aaklig om te sien hoe die skaap mentaliteit ons kry [00:01:22]

Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika [00:01:26]

Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan [00:01:30]

Die instruksies wat hul vir ons gee [00:01:42]

Werk trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly [00:01:46]

Iemand moet vra hoekom [00:01:54]

Iemand moet vra hoekom [00:01:58]

Ons almal vrek alleen [00:02:06]

Ons almal vrek alleen [00:02:08]

Ons almal vrek alleen [00:02:10]

Ek probeer net vasklou aan wie ek is [00:02:14]

Ek probeer net vasklou aan wie ek is [00:02:18]

您可能还喜欢Fokofpolisiekar的歌曲: