所属专辑:The Footskaters Rock Soundtrack
歌手: Fokofpolisiekar
时长: 02:41
Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar[00:00:00]
Kan jy my skroewe vir my vasdraai[00:00:36]
Kan jy my albasters vir my vind[00:00:43]
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk[00:00:49]
Kan jy[00:00:53]
Kan jy apatie spel[00:00:54]
Kan iemand dalk 'n god bel[00:00:59]
En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie[00:01:04]
Kan jy[00:01:08]
Kan jy apatie spel[00:01:10]
Reguleer my[00:01:15]
Roetineer my[00:01:17]
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig[00:01:20]
Stuur my dan waarheen al die dose gaan[00:01:25]
Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland[00:01:30]
Dis hemel op die platteland[00:02:08]
Dis hemel op die platteland[00:02:13]
Dis hemel op die platteland[00:02:18]