• 转发
  • 反馈

《Angs Aanval(Explicit)》歌词


歌曲: Angs Aanval(Explicit)

所属专辑:Lugsteuring

歌手: Fokofpolisiekar

时长: 02:59

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Angs Aanval(Explicit)

Angs Aanval - Fokofpolisiekar[00:00:00]

Hoe lank [00:00:01]

Hoe lank voor ons hier kan wegkom [00:00:03]

Hoe anders is n[00:00:06]

Hoeveel anders is n ander plek [00:00:08]

Ons het dan dieselfde siekte[00:00:12]

Ek heroorweeg die rol wat ek[00:00:16]

In hierdie spel moet speel[00:00:19]

Hierdie is die koorsang[00:00:44]

Van ons middelmatigheid[00:00:46]

Die pynvolle aanvaarding[00:00:49]

Van ons onoorspronklikheid[00:00:50]

Juig besmette asem uit[00:00:53]

My moe longe uit[00:00:58]

Verwerp die lewenslange stryd[00:01:00]

Vir n plekkie in jou koninkryk[00:01:02]

Moenie so fokkin verveeld lyk nie[00:01:03]

Ek dog jy sal bly wees om te hoor[00:01:07]

My onselfsekerheid[00:01:11]

Het die beter van my gekry[00:01:13]

Ek dog jy sou bly wees om te hoor[00:01:17]

Jy ken nie die helfte daarvan nie[00:01:42]

Moenie maak asof jy beter[00:01:50]

My beter kan verstaan nie[00:01:54]

Jy ken nie die helfte daarvan nie[00:01:59]

您可能还喜欢Fokofpolisiekar的歌曲: