所属专辑:Se Net Ja!
歌手: Kurt Darren
时长: 03:27
Loslappie(Ek Wil Huistoe Gaan) - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Kurt Darren[00:00:01]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:00:03]
Die rivier is vol my trane rol[00:00:07]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:00:11]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:00:15]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:00:19]
Die rivier is vol my trane rol[00:00:22]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:00:27]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie[00:00:31]
Ek wens ek het vlerke soos 'n arend[00:00:35]
Dan vlieg ek maar verewig oor die see[00:00:39]
Dan vlieg ek na die arms van my moeder[00:00:43]
En daar sal ek bly tot die dood[00:00:47]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:00:50]
Die rivier is vol my trane rol[00:00:54]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:00:59]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie[00:01:02]
Loslappie[00:01:05]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:01:06]
Die rivier is vol my trane rol[00:01:10]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:01:15]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:01:18]
Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie[00:01:23]
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen[00:01:27]
Dan vlieg ek na die arms van my moeder[00:01:30]
En daar sal ek bly tot die dood[00:01:34]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:01:38]
Die rivier is vol my trane rol[00:01:42]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:01:46]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:01:50]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:01:54]
Die rivier is vol my trane rol[00:01:58]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:02:02]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:02:06]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:02:24]
Die rivier is vol my trane rol[00:02:27]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:02:32]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:02:35]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:02:39]
Die rivier is vol my trane rol[00:02:43]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:02:48]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:02:51]
O ek wil huistoe gaan na mamma toe[00:02:55]
Die rivier is vol my trane rol[00:02:59]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:03:04]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie[00:03:07]
'N bokkie wat vanaand by my wil lê[00:03:12]
Sy kan maar lê ek is 'n loslappie[00:03:15]