所属专辑:My Hele Hart & ander Love Songs
时长: 02:54
My Hart Het Klaar Besluit - Monique/David Fourie[00:00:00]
Bly net hier[00:00:23]
Bly net hier vanaand tot dit lig is[00:00:26]
Het jou nodig[00:00:30]
My lief ek tel elke uur[00:00:33]
En ek tel sekondes af[00:00:36]
Tot ek terug is[00:00:39]
Ek kan nie my lyf beheer[00:00:43]
Ek kan nie help wat gebeur[00:00:46]
Ek kan nie my liefde keer nie[00:00:49]
My hart het klaar besluit[00:00:53]
Ek kan nie help dat ek weet[00:00:57]
Ek kan nie jou gesig vergeet nie[00:01:00]
My hart het klaar besluit[00:01:04]
Ek voel jou hier[00:01:08]
Ek voel jou hier in my hart elke oomblik[00:01:10]
Die ure tussen jou en my[00:01:15]
Solank jy onthou dat[00:01:18]
Elke liewe uur ek het jou nodig[00:01:21]
So nodig[00:01:26]
Ek kan nie my lyf beheer[00:01:28]
Ek kan nie help wat gebeur[00:01:31]
Ek kan nie my liefde keer nie[00:01:33]
My hart het klaar besluit[00:01:38]
Ek kan nie help dat ek weet[00:01:42]
Ek kan nie jou gesig vergeet nie[00:01:45]
My hart het klaar besluit[00:01:49]
O wat ek nie vir jou sal doen[00:01:53]
My laaste asem om jou te soen[00:01:58]
Om jou te soen[00:02:05]
Ek kan nie my lyf beheer[00:02:13]
Ek kan nie help wat gebeur[00:02:15]
Ek kan nie my liefde keer nie[00:02:18]
My hart het klaar besluit[00:02:22]
Ek kan nie help dat ek weet[00:02:27]
Ek kan nie jou gesig vergeet nie[00:02:29]
My hart het klaar besluit[00:02:33]
Want my hart[00:02:38]
Want my hart het klaar[00:02:41]
My hart het klaar besluit[00:02:45]