• 转发
  • 反馈

《Blou (Sonder Jou)》歌词


歌曲: Blou (Sonder Jou)

所属专辑:Emoji - Hartseer Liedjies

歌手: Monique

时长: 04:17

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Blou (Sonder Jou)

Blou (Sonder Jou) - Monique[00:00:00]

Wat kan ek nog meer doen om jou te kry[00:00:15]

Wat kan ek sê dat jy by my sal bly[00:00:22]

Ons twee saam was al die wêreld deur[00:00:30]

Nou word my trane net meer en meer[00:00:36]

En ek vra jou Bly by my[00:00:42]

Is dit nou verby[00:00:49]

Dis blou in my hart sonder jou[00:00:56]

En al jou liefde wat ek onthou[00:01:04]

Dis blou in my hart sonder jou[00:01:09]

Sê my waar staan ek nou[00:01:16]

Sonder jou[00:01:22]

Oh ho oh[00:01:29]

Ek wonder of ons paaie weer sal kruis[00:01:35]

Daar is niks meer wat ek vir jou kan wys[00:01:41]

Is dit die moeite werd om te probeer[00:01:48]

Nou word my trane net meer en meer[00:01:55]

Is dit rêrig nou verby[00:02:00]

Ek vra jou Bly by my[00:02:08]

Dis blou in my hart sonder jou[00:02:15]

En al jou liefde wat ek onthou[00:02:22]

Dis blou in my hart sonder jou[00:02:28]

Sê my waar staan ek nou[00:02:34]

Sonder jou[00:02:41]

Oh ho oh[00:02:44]

Jy leef in my drome[00:02:49]

Dag gaan verby en ek soek jou hier by my[00:02:51]

Is daar 'n tyd[00:02:56]

Is daar 'n plek[00:02:58]

Wat jy sal wag vir my[00:02:59]

Volg in jou spore soek wat's verlore[00:03:03]

Sal al die seer alleen moet dra[00:03:06]

Het ons liefde gedraai[00:03:09]

Met die wind weg gewaai en[00:03:11]

Die dae verdwyn ek vra[00:03:13]

En ek vra jou Bly by my[00:03:16]

Is dit nou verby[00:03:24]

Dis blou in my hart sonder jou[00:03:30]

Al jou liefde wat ek onthou[00:03:38]

Dis blou in my hart sonder jou[00:03:44]

Sê my waar staan ek nou[00:03:50]

Sonder jou[00:03:57]

Sonder jou[00:04:07]

Sonder jou[00:04:11]