所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers
歌手: Monique&Snotkop
时长: 02:58
Ek Val vir Jou - Monique[00:00:00]
Written by:Anna-Karima Holm/Ari Lehtonen/Marko Reijosen/Annie Kratz-Guta/Niel Schoombee[00:00:00]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:00:02]
Ek val vir jou[00:00:06]
Ek voel paniekerig benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken[00:00:09]
My wê reld tuimel rond[00:00:12]
Ek kyk of ek jou hart vir my kan wen[00:00:14]
Ek kan nie keer k k keer[00:00:16]
Dis alles wat ek in my voel[00:00:17]
Ek veg beveg tussen my hart ek wys jou weg[00:00:19]
Ek wil my lewe voluit leef[00:00:23]
Tokkel op my sad key[00:00:25]
Ek wil die passie voel en alles leef[00:00:26]
Dis alles net n fantacy[00:00:28]
Ek wil my lewe voluit leef[00:00:30]
Dis my reality[00:00:32]
Dit gooi my rond en bond dag en nag[00:00:33]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:00:36]
Ek kan dit nie glo nie[00:00:41]
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:00:43]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:00:50]
Ek kan dit nie glo nie[00:00:54]
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:00:57]
Ek is op n krietiese miessie met al my drome in jou hand[00:01:11]
Net soos n rower op n skip soek ek daai skat diep in die sand[00:01:15]
Ek is histeries geneties is my hart altyd vol[00:01:19]
Dis nie n droom nie dis die werklikheid en dis hoe ek rol[00:01:21]
Ek wil my lewe voluit leef[00:01:26]
Tokkel op my sad key[00:01:27]
Ek wil die passie voel en alles weet[00:01:29]
Dis alles net n fantacy[00:01:31]
Ek wil my lewe voluit leef[00:01:32]
Dis my reality[00:01:34]
Dit gooi my rond en bond dag en nag[00:01:36]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:01:39]
Ek kan dit nie glo nie[00:01:43]
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:01:46]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:01:53]
Ek kan dit nie glo nie[00:01:57]
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:02:00]
Ek struikel ek struikel[00:02:08]
Check dit uit[00:02:11]
Ek kan dit nie glo nie[00:02:12]
Snotkop[00:02:14]
Ek struikel[00:02:15]
Ek struikel nou[00:02:16]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:02:24]
Ek kan dit nie glo nie[00:02:28]
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:02:31]
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel[00:02:38]
Ek kan dit nie glo nie[00:02:42]
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou[00:02:45]