所属专辑:’n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
歌手: Nicholis Louw
时长: 03:38
Vergeet en Vergewe (live) - Nicholis Louw[00:00:00]
Weggestoot verneuk verniel[00:00:43]
Duisend trane verloor nog 'n siel[00:00:47]
In die donker agter die deur[00:00:51]
Hoekom maak ons mekaar so seer[00:00:56]
Goddeloos hoogmoed en moord[00:01:00]
Jaloesie vertroue oorboord[00:01:05]
Die kinders huil sal ons eendag leer[00:01:09]
Hoekom maak ons mekaar so seer[00:01:14]
Vergeet en vergewe[00:01:19]
Vergewe my sonde weer[00:01:23]
Staan by die wete[00:01:28]
Dis wat die liefde leer[00:01:32]
Vergeet en vergewe[00:01:36]
Vergewe die laaste keer[00:01:41]
Begin by die einde[00:01:45]
Tussen die lyne[00:01:48]
Vergewe al maak dit seer[00:01:50]
Mishandel vervloek en verward[00:02:01]
Nog 'n leuen die tong is 'n swaard[00:02:05]
Vat die woord kom ons probeer[00:02:09]
Waarvoor maak ons mekaar so seer[00:02:14]
Vergeet en vergewe[00:02:21]
Vergewe my sonde weer[00:02:25]
Staan by die wete[00:02:30]
Dis wat die liefde leer[00:02:34]
Vergeet en vergewe[00:02:39]
Vergewe die laaste keer[00:02:43]
Begin by die einde[00:02:48]
Tussen die lyne[00:02:50]
Vergewe al maak dit seer[00:02:52]
Vergeet en vergewe[00:02:56]
Vergeet en vergewe[00:03:05]