所属专辑:Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1
歌手: Heinz Winckler
时长: 03:49
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler[00:00:00]
Die langpad huistoe lê nog voor [00:00:09]
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor [00:00:13]
Ek weet dis laat Baby lekker slaap [00:00:22]
Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak [00:00:27]
Mmmmm [00:00:31]
Al waaraan ek kan dink [00:00:37]
Ja al waaraan ek kan aan dink [00:00:41]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan [00:00:47]
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam [00:00:52]
Ons lê en kyk na mekaar [00:00:56]
Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar [00:00:59]
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai [00:01:05]
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai [00:01:10]
En nog 'n minuut daai stil voor die storm [00:01:15]
Steel 'n oomblik of twee [00:01:19]
Ek wag vir die liggies van die stad [00:01:24]
Die maan se strale verlig die kronkelpad [00:01:29]
Sing saam met die songs op die radio [00:01:38]
En elke woord laat my dink aan my en jou [00:01:42]
Al waaraan ek kan dink [00:01:52]
Ja al waaraan ek kan aan dink [00:01:56]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan [00:02:02]
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam [00:02:07]
Ons lê en kyk na mekaar [00:02:12]
Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar [00:02:14]
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai [00:02:21]
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai [00:02:26]
En nog 'n minuut daai stil voor die storm steel 'n oomblik of twee [00:02:30]
15 kilometer voor ek langs jou lê [00:02:40]
Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip [00:02:44]
10 minute is wat die GPS sê [00:02:49]
Dan gaan ons twee lepel lê [00:02:54]
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan [00:02:58]
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam [00:03:02]
Ons lê en kyk na mekaar [00:03:07]
Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar [00:03:09]
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai [00:03:15]
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai [00:03:20]
En nog 'n minuut daai stil voor die storm steel 'n oomblik of twee [00:03:25]
Steel 'n oomblik ja 'n oomblik 'n oomblik of twee[00:03:34]