• 转发
  • 反馈

《Heidi》歌词


歌曲: Heidi

所属专辑:Afrikaans se Goue Sterre

歌手: Kurt Darren

时长: 03:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Heidi

Heidi (海蒂) - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Michael Lindt/Marc Brendon/Christian Bruhn/Erika Bruhn/Andrea Wagner[00:00:05]

Lank lank gelede was daar ʼn goeie rede[00:00:11]

Hoekom ek tv wou kyk[00:00:14]

Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek[00:00:18]

Haar wou vra vir ʼn date[00:00:22]

Maar daar was een probleempie sy was nooit alleen nie[00:00:25]

Want hy moes na haar kyk[00:00:29]

Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam[00:00:32]

Het sy vir hom ook mooi gelyk[00:00:36]

Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam[00:00:40]

Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan[00:00:47]

Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam[00:00:54]

Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan[00:01:02]

Soveel jare later vir my het niks verander[00:01:09]

Hulle sê vir my ek leef in ʼn droom[00:01:12]

Jys seker nou nog mooier[00:01:16]

Jou wangetjies nog rooier[00:01:18]

Ek wens ek kon jou kry op die foon[00:01:20]

Maar ek weet jys in die berge[00:01:23]

Sein raak al hoe erger[00:01:25]

En peter is nou lankal verby[00:01:27]

Almal bietjie ouer herinneringe flouer[00:01:31]

Maar in drome sal jy wag vir my[00:01:34]

Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam[00:01:38]

Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan[00:01:45]

Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam[00:01:52]

Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan[00:02:00]

En ek soek jou hier en ek soek jou daar[00:02:07]

En ek volg my hart en ons kry mekaar[00:02:09]

En ek draai jou uit en el draai jou in en ons[00:02:11]

Draai nou saam en dit maak nou sin[00:02:14]

En ek soek jou hier en ek soek jou daar en[00:02:16]

Ek volg my hart en ons kry mekaar[00:02:18]

En ek draai jou uit en el draai jou in en ons[00:02:20]

Draai nou saam en dit maak nou sin[00:02:22]

En sy dans vir my[00:02:24]

Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam[00:02:28]

Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan[00:02:35]

Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam[00:02:43]

Heidi heidi heidi ek's ʼn man wat kan[00:02:50]

Heidi heidi vra vir my hoe ken ek jou naam[00:02:57]

Heidi heidi ons almal weet waar kom jy vandaan[00:03:05]

Berge strome vat my hand dan vat ek jou saam[00:03:12]

Heidi heidi heidi ek's ʼn man[00:03:19]

Heidi ek's ʼn man[00:03:25]

Heidi ek's ʼn man wat kan[00:03:27]