• 转发
  • 反馈

《In Jou O》歌词


歌曲: In Jou O

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Kurt Darren

时长: 03:43

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

In Jou O

In Jou Oë (在你的眼中) - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Marc Brendon/Don Kelly[00:00:00]

In jou oë[00:00:00]

Ooh in jou oë[00:00:04]

In jou oë[00:00:08]

Ooh in jou oë[00:00:12]

Jy vat weer aan my hart vanaand[00:00:16]

Jy vat weer aan my hart[00:00:19]

En dis tyd dat jy dit weet[00:00:23]

Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie[00:00:27]

En ek hoop jy voel ook so[00:00:34]

Jy vat weer aan my hart[00:00:39]

Jy vat weer aan my hart[00:00:43]

Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing[00:00:49]

Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë[00:00:53]

Ooh in jou oë oë oë[00:01:00]

Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak[00:01:05]

Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë[00:01:09]

Ooh in jou oë oë oë[00:01:15]

En dis tyd dat jy dit weet[00:01:19]

Kom lê hier styf teen my vanaand[00:01:24]

Kom lê hier styf teen my[00:01:27]

En dis tyd dat jy dit weet[00:01:31]

Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan asemhaal[00:01:36]

Ek hoop jy voel ook so[00:01:43]

Kom lê hier styf teen my[00:01:48]

Kom lê hier styf teen my[00:01:51]

Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing[00:01:57]

Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë[00:02:01]

Ooh in jou oë oë oë[00:02:08]

Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak[00:02:13]

Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë[00:02:17]

Ooh in jou oë oë oë[00:02:23]

Ek lewe net vir jou[00:02:29]

Ons sal vir altyd hou[00:02:37]

In jou oë[00:02:48]

Ooh in jou oë[00:02:52]

In jou oë[00:02:56]

Ooh in jou oë[00:03:00]

Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing[00:03:05]

Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë[00:03:09]

Ooh in jou oë oë oë[00:03:15]

Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak[00:03:21]

Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë[00:03:25]

Ooh in jou oë oë oë[00:03:31]

En dis tyd dat jy dit weet[00:03:35]