• 转发
  • 反馈

《Hemel Op Tafelberg》歌词


歌曲: Hemel Op Tafelberg

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Kurt Darren

时长: 04:20

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hemel Op Tafelberg

Hemel Op Tafelberg - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:01]

Die eerste soen kan ek onthou[00:00:29]

Laurika op die radio[00:00:33]

Ek lewe 'n lied jy's my nommer een[00:00:37]

Jy's lief vir my en ek vir jou[00:00:44]

Saam het ons 'n huis gebou[00:00:48]

N klein begin maar dis genoeg vir nou[00:00:51]

En dis hemel op tafelberg[00:00:58]

Daar's 'n engel wat langs my lê[00:01:01]

En dis alles wat ek wil hê[00:01:05]

Mmm en dit reën in die klein karoo[00:01:09]

En daar's goud nou op die koringlande[00:01:12]

Daar's 'n stilte in my gemoed[00:01:16]

En dis alles wat ek wil sê[00:01:20]

Mmm ja dit reën in die klein karoo[00:01:23]

In liefde het ons saam geleer[00:01:43]

Opgestaan en weer probeer[00:01:47]

Druk my vas en soen my nog 'n keer[00:01:51]

As trane oor my wange rol[00:01:58]

Voel ek jou hart hie binne my[00:02:02]

Vanaand sien ek my kinders in jou oë[00:02:05]

En dis hemel op tafelberg[00:02:11]

Daar's 'n engel wat langs my lê[00:02:15]

En dis alles wat ek wil hê[00:02:19]

Mmm en dit reën in die klein karoo[00:02:23]

En daar's goud nou op die koringlande[00:02:26]

Daar's 'n stilte in my gemoed[00:02:30]

En dis alles wat ek wil sê[00:02:34]

Mmm ja dit reën in die klein karoo[00:02:37]

Jy's my hemel[00:02:42]

Jy's my engel[00:02:46]

Jy's hier by my by my[00:02:50]

En dis hemel op tafelberg[00:02:56]

Daar's 'n engel wat langs my lê[00:02:59]

En dis alles wat ek wil hê[00:03:03]

Mmm en dit reën in die klein karoo[00:03:07]

En daar's goud nou op die koringlande[00:03:10]

Daar's 'n stilte in my gemoed[00:03:14]

En dis alles wat ek wil sê[00:03:18]

Mmm ja dit reën in die klein karoo[00:03:22]

En dis hemel op tafelberg[00:03:25]

Daar's 'n engel wat langs my lê[00:03:29]

En dis alles wat ek wil hê[00:03:33]

Mmm en dit reën in die klein karoo[00:03:36]

En daar's goud nou op die koringlande[00:03:40]

Daar's 'n stilte in my gemoed[00:03:44]

En dis alles wat ek wil sê[00:03:47]

Mmm ja dit reën in die klein karoo[00:03:51]

Jy's my hemel[00:03:56]

Jy's my engel[00:04:00]

Jy's hier by my by my[00:04:03]