• 转发
  • 反馈

《My Suikerbos se Song》歌词


歌曲: My Suikerbos se Song

所属专辑:Die Beste Medisyne

歌手: Kurt Darren

时长: 03:25

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

My Suikerbos se Song

My Suikerbos se Song - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Johan Hanekom/Kurt Darren/Don Kelly/Johan Oberholzer[00:00:00]

Suikerbos[00:00:18]

Ek verlang na jou[00:00:20]

Ons was kinders van die wind[00:00:24]

Kan jy onthou[00:00:28]

Al lê die berge nog so blou[00:00:31]

Ry ek 'n wye draai[00:00:38]

Die kaapse draai na jou[00:00:41]

Suikerbos jy het my hart gesteel[00:00:46]

Hom weggebê re[00:00:53]

In jou sandkasteel[00:00:56]

Suikerbos jy is vir my so mooi[00:01:01]

En vir 'n 100 jaar bly jy my voshaarnooi[00:01:07]

Suikerbos my hart is aan die brand[00:01:19]

Ons het mekaar gevind[00:01:25]

Op bloubergstrand[00:01:29]

Kaalvoet in die reë n[00:01:33]

Hand aan hand[00:01:35]

En dis hemel op tafelberg vanaand[00:01:39]

Suikerbos jy het my hart gesteel[00:01:47]

Hom weggebê re[00:01:54]

In jou sandkasteel[00:01:57]

Suikerbos jy is vir my so mooi[00:02:01]

En vir 'n 100 jaar bly jy my voshaarnooi[00:02:08]

Tussen treine[00:02:20]

Liefling soek ek na jou[00:02:23]

Het my hart verloor op die transkaroo[00:02:27]

Suikerbos jy het my hart gesteel[00:02:37]

Hom weggebê re hom weggebê re[00:02:44]

In jou sandkasteel[00:02:47]

Suikerbos jy is vir my so mooi[00:02:52]

En vir 'n 100 jaar bly jy my voshaarnooi[00:02:58]

My voshaarnooi[00:03:09]