• 转发
  • 反馈

《Slang In die Gras》歌词


歌曲: Slang In die Gras

所属专辑:Die Beste Medisyne

歌手: Kurt Darren&Laurika Rauch

时长: 03:13

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Slang In die Gras

Slang In die Gras - Kurt Darren/Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer[00:00:01]

Jy jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby[00:00:15]

Jy jy ruik nie meer soos chanel No.5 nie is dit klaar[00:00:21]

Is dit klaar[00:00:29]

Jy jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie[00:00:32]

Jy praat verby[00:00:37]

Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my[00:00:38]

Sonder my[00:00:46]

Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my[00:00:49]

Aan jou want jy pik op my[00:00:52]

Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weggegly[00:00:54]

Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my[00:01:00]

En dit reën reën reën want dis verby[00:01:06]

Jy jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom nie[00:01:20]

Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie[00:01:27]

Nie meer kruis nie[00:01:33]

Jy jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer[00:01:37]

Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay[00:01:44]

Ek's okay[00:01:51]

Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my[00:01:54]

Aan jou want jy pik op my[00:01:56]

Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weggegly[00:01:59]

Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my[00:02:05]

En dit reën reën reën want dis verby[00:02:10]

En dit reën reën reën want dis verby[00:02:16]

En dit reën reën reën want dis verby[00:02:42]

En dit reën reën reën maar ek's okay[00:02:47]