所属专辑:Die Beste Medisyne
歌手: Kurt Darren
时长: 02:50
Lippe Geseël - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Johan Oberholzer[00:00:00]
Ek sit my vinger op jou mond[00:00:00]
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby[00:00:02]
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseë l vir jou[00:00:05]
Sit jou arm om my druk my harder[00:00:10]
Hou jou kykers op my kyk net dieper[00:00:15]
Vat my hand en draai my om jou vingertjies[00:00:20]
Solank jy nie iets sê nie want dis heeltemal te veel vir my[00:00:25]
Heeltemal te veel vir my[00:00:30]
Ek sit my vinger op jou mond[00:00:35]
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby[00:00:37]
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk[00:00:40]
Sit jou vinger op my mond[00:00:44]
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie[00:00:46]
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseë l vir jou[00:00:50]
Jou jou jou[00:00:53]
Voer my lekker druiwe as jy lus is[00:00:54]
Vat my arms wys my dat ek fris is[00:00:59]
In my tonnel wesie sien ek net vir jou[00:01:04]
Hoop net jy sê niks nie want dis heeltemal te veel vir my[00:01:09]
Heeltemal te veel vir my[00:01:14]
Ek sit my vinger op jou mond[00:01:18]
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby[00:01:20]
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk[00:01:24]
Sit jou vinger op my mond[00:01:28]
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie[00:01:30]
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseë l vir jou[00:01:34]
Jou jou jou[00:01:37]
Ek kan nie 'n briefie skryf nie met jou arms om my lyf nie[00:01:39]
Hier's 'n taal wat ek nie verstaan nie[00:01:44]
Ek wil nie weer die vraag nie[00:01:46]
Ek kan nie 'n briefie skryf nie met my arms om jou lyf nie[00:01:49]
Kom ek sê maar mmmm hou my lippe geseë l vir jou[00:01:53]
Ek sit my vinger op jou mond[00:02:02]
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby[00:02:03]
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk[00:02:07]
Na my kyk[00:02:10]
Sit jou vinger op my mond[00:02:11]
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie[00:02:13]
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseë l vir jou[00:02:16]
Sit jou vinger op my mond[00:02:21]
Mmm jy hoef nie eers te praat nie baby[00:02:23]
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk[00:02:26]
Sit jou vinger op my mond[00:02:31]
Mmm ek kan nie eers jou naam uitroep nie[00:02:33]
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseë l vir jou[00:02:36]
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseë l vir jou[00:02:41]
Jou jou jou[00:02:45]