• 转发
  • 反馈

《Papsopwinterwaternat》歌词


歌曲: Papsopwinterwaternat

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Kurt Darren

时长: 03:43

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Papsopwinterwaternat

Papsopwinterwaternat - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Hugo Ludik/Willie van der Merwe[00:00:01]

Jy[00:00:27]

Ek[00:00:28]

Ons[00:00:29]

Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur[00:00:32]

Laat my hart soos n byekorf gons[00:00:37]

As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur[00:00:42]

Al die vreugde wat jy is kyk die liefde in my mis[00:00:48]

Jy's die rots waaroor ek myself breek[00:00:53]

Jy's my papsopwinterwaternat[00:00:58]

Rooikop groenoog meisie wat[00:01:03]

Lag lag in die reën sal dans[00:01:05]

En my langer laat dink[00:01:08]

Ek het n kans[00:01:10]

Winterkoningin prinses[00:01:11]

Jy dink ek is net een van die res[00:01:12]

'N bietjie van jou is net te veel[00:01:15]

Ek wil meer as alles met jou deel[00:01:18]

Ek dink aan jou met jou oë so blou[00:01:25]

Is jy die mooiste vrou in die hele wes-kaap[00:01:31]

En ek wonder nou[00:01:35]

Of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap[00:01:40]

In 'n tas pak ek die hoop[00:01:46]

Dat jou hart myne raak sal loop[00:01:48]

Jy's die rots waaroor ek myself breek[00:01:50]

Jy's my papsopwinterwaternat[00:01:56]

Rooikop groenoog meisie wat[00:02:01]

Lag lag in die reën sal dans[00:02:03]

En my langer laat dink ek het n kans[00:02:06]

Winterkoningin prinses[00:02:09]

Jy dink ek is net een van die res[00:02:11]

'N bietjie van jou is net te veel[00:02:13]

Ek wil meer as alles met jou deel[00:02:16]

Meer as alles[00:02:18]

Meer as alles[00:02:19]

Meer as alles wil ek met jou deel[00:02:20]

Oh-ho-oh-hooh-ho-oh-ho[00:02:24]

Meer as alles[00:02:28]

Meer as alles[00:02:29]

Meer as alles wil ek met jou deel[00:02:30]

Oh-ho-oh-ho[00:02:34]

'N bietjie van jou is net te veel[00:02:36]

Jy's my papsopwinterwaternat[00:02:39]

Rooikop groenoog meisie wat[00:02:44]

Lag lag in die reën sal dans[00:02:46]

En my langer laat dink[00:02:49]

Ek het n kans[00:02:51]

Winterkoningin prinses[00:02:52]

Jy dink ek is net een van die res[00:02:54]

'N bietjie van jou is net te veel[00:02:56]

Ek wil meer as alles met jou deel[00:02:59]

Papsopwinterwaternat[00:03:01]

Rooikop groenoog meisie wat[00:03:04]

Lag lag in die reën sal dans[00:03:06]

En my langer laat dink[00:03:09]

Ek het n kans[00:03:11]

Winterkoningin prinses[00:03:12]

Jy dink ek is net een van die res[00:03:14]

'N bietjie van jou is net te veel[00:03:17]

Ek wil meer as alles met jou deel[00:03:19]

Jy was my papsopwinterwaternat[00:03:22]

Rooikop groenoog meisie wat[00:03:27]

My kon breek met een glimlag[00:03:31]

Nou wag ek maar vir n somersdag[00:03:34]