所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Kurt Darren
时长: 03:34
Engel, Ek Sal Jou Saamvat (天使,我想要你的吟诵) - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Loki Rothman[00:00:01]
Ek kort n vakansie ek kort dit nou[00:00:07]
Droom van sak pak petrol trap spring in maak gou[00:00:14]
Hier's al my spaargeld[00:00:22]
Die jaar het my beroof[00:00:25]
Gooi joune in die blik[00:00:29]
Ons spandeer gaan groot[00:00:31]
Sit hom in rat[00:00:39]
Trap hom op die langpad[00:00:43]
Deur die mooi land saam met jou[00:00:47]
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad[00:00:52]
Ek wil net ry erens stop langs die pad[00:00:56]
Ek wil die sterre in die donker sien brand[00:00:59]
Kom saam met my ek sal engel jou saam vat[00:01:03]
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand[00:01:07]
Ek wil my sand-voete rus op die bank[00:01:11]
Ek wil net sak pak en toer deur die land[00:01:14]
Kom saam met my ek sal engel jou saam vat[00:01:18]
Hier's waar ek hoort[00:01:26]
Die see roep my naam[00:01:29]
Kaptein span die seile[00:01:33]
Kaalvoet op die dansbaan[00:01:35]
Somer vakansie[00:01:41]
Beste tyd van die jaar[00:01:44]
Skakel jou foon af los[00:01:48]
Als kom nou ek vat jou saam[00:01:50]
Sit hom in rat[00:01:59]
Trap hom op die langpad[00:02:02]
Deur die mooi land saam met jou[00:02:06]
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad[00:02:11]
Ek wil net ry erens stop langs die pad[00:02:15]
Ek wil die sterre in die donker sien brand[00:02:19]
Kom saam met my ek sal engel jou saam vat[00:02:22]
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand[00:02:26]
Ek wil my sand-voete rus op die bank[00:02:30]
Ek wil net sak pak en toer deur die land[00:02:34]
Kom saam met my ek sal engel jou saam vat[00:02:38]
Sit hom in rat[00:02:48]
Trap hom op die langpad[00:02:51]
Deur die mooi land saam met jou[00:02:55]
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad[00:03:03]
Ek wil net ry erens stop langs die pad[00:03:06]
Ek wil die sterre in die donker sien brand[00:03:10]
Kom saam met my ek sal engel jou saam vat[00:03:14]
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand[00:03:18]
Ek wil my sand-voete rus op die bank[00:03:21]
Ek wil net sak pak en toer deur die land[00:03:25]
Kom saam met my ek sal engel jou saam vat[00:03:29]