• 转发
  • 反馈

《Was Ek Maar ’n Digter》歌词


歌曲: Was Ek Maar ’n Digter

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌手: Kurt Darren

时长: 03:42

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Was Ek Maar ’n Digter

Was Ek Maar 'n Digter (我只不过是个诗人) - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kupido[00:00:01]

Was ek maar n digter sou ek dalk kon beskryf[00:00:16]

Wat jy aan my doen[00:00:23]

En hoe ek oor jou voel[00:00:26]

In gewone taal mag dit klink[00:00:31]

Asof ek oordryf[00:00:36]

As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel[00:00:39]

Ek sal jou lief hê tot die haane ophou kraai[00:00:48]

Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê[00:00:55]

Tot daar stilte oor die aarde kom[00:01:03]

En die wind nie langer waai[00:01:07]

Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hê[00:01:11]

Totdat al die woorde van my tong verdwyn[00:01:19]

Tot die hope skaam en die son nie meer wil skyn[00:01:27]

Tot die berge weg sink in die see[00:01:35]

En vir ewig daar bly lê[00:01:39]

Dis hoe lank my liefling[00:01:45]

Ek jou sal lief hê[00:01:48]

Dis jy wat my in gedagtes kan weg voer[00:01:54]

Na die maan en die sterre wat deur my venster loer[00:02:01]

Jy's die warm van n kaggel vuur[00:02:09]

Die sprank van vonkelwyn[00:02:14]

En die son wat die mis vlae soggens laat verdwyn[00:02:17]

Ek is net n mens[00:02:25]

En my swakheid lê by jou[00:02:27]

Hart en siel gee ek[00:02:33]

Daar is niks wat ek weerhou[00:02:35]

Net voor die woorde op raak is daar iets[00:02:41]

Wat ek nog moet sê[00:02:45]

Vir ewig liefling sal ek jou lief hê[00:02:52]

Tot die berge weg sink in die see[00:02:57]

En vir ewig daar bly lê[00:03:01]

Dis hoe lank my liefling[00:03:07]

Ek jou sal lief hê[00:03:10]

Dis hoe lank my liefling[00:03:15]

Ek jou sal lief hê[00:03:18]