所属专辑:Lied Vir Die Vrou
歌手: Kurt Darren
时长: 03:49
Lied vir Die Vrou (为女性而歌唱) - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Jaap Kwakman/Simon Keizer/Jan Dulles[00:00:01]
Vir jou daar wonder filosofe[00:00:08]
Wetenskaplers sê dit is nie waar[00:00:11]
Maar die wêreld weet dit nou[00:00:14]
Van venus kom die vrou[00:00:16]
En ons manne is gebore op mars[00:00:17]
Ons sou dit nooit presies begryp nie[00:00:21]
Ek knyp myself so tussen dié[00:00:24]
Maar ek het al geleer[00:00:27]
Jy kan maar kus een keer[00:00:29]
Sonder vrou kan 'n man nie oorleef[00:00:30]
'N lied vir die vrou wat ek so veel van hou[00:00:42]
Wat ek my hart aan toe vertrou[00:00:48]
Dit is 'n ode aan die vrou[00:00:55]
Die van my die van jou[00:00:58]
Sy is my hart sy is my hoop[00:01:01]
Sy is my alles[00:01:04]
Ek kan haar met geen woord beskryf nie[00:01:21]
Daar's net niks wat haar perfekt opsom[00:01:24]
An die einde van die dag sal sy hier by my wag[00:01:27]
In haar hand lê my kloppende hart[00:01:31]
Sy vat my raak met al haar woorde[00:01:34]
Sy het reëen druppels op haar tong[00:01:37]
Sy's my vandag en môre[00:01:40]
Maak dat al my sorge verdwyn soos die mist vir die son[00:01:42]
'N lied vir die vrou wat ek so veel van hou[00:01:55]
Wat ek my hart aan toe vertrou[00:02:01]
Dit is 'n ode aan die vrou[00:02:08]
Die van my die van jou[00:02:11]
Sy is my hart sy is my hoop[00:02:14]
Sy is my alles[00:02:17]
Dit is 'n ode dit is 'n ode[00:02:35]
Dit is 'n ode aan die vrou[00:02:38]
Ek het hom nodig ek het hom nodig[00:02:41]
Dit is 'n ode an die vrou[00:02:44]
'N lied vir die vrou wat ek so veel van hou[00:02:49]
Wat ek my hart aan toe vertrou[00:02:54]
Dit is 'n ode aan die vrou[00:03:01]
Die van my die van jou[00:03:04]
Sy is my hart sy is my hoop[00:03:07]
Sy is my alles[00:03:11]
Die van my die van jou[00:03:18]
Sy is my hart sy is my hoop[00:03:20]
Sy is my alles[00:03:23]
Sy is my hart sy is my hoop[00:03:34]
Sy is my alles[00:03:37]