所属专辑:Die Beste Medisyne
歌手: Kurt Darren
时长: 03:51
Kom Huistoe - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Kurt Darren/Ricus Nel/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]
Ouma se beskuit[00:00:06]
Blomme dit maak my lam[00:00:08]
Vure wat laat nag brand[00:00:12]
Spore op 'n goue strand[00:00:16]
Kuiers om die stoof[00:00:21]
Die wit van 'n kaapse huis[00:00:24]
Boerewors pap en vleis[00:00:28]
Die reuk van 'n plaaskombuis[00:00:32]
Pik jy soms 'n traan[00:00:37]
Sit jy en verlang[00:00:40]
Kom huistoe[00:00:44]
Kom huistoe[00:00:45]
Nader aan jou son[00:00:46]
Nader aan jou grond[00:00:50]
Waar die groen gras groei daarom[00:00:53]
Kom huistoe[00:00:59]
Kom huistoe[00:01:00]
Nader aan jou naam[00:01:02]
Want jy kom hier vandaan[00:01:05]
En die groen gras groei daarom[00:01:09]
Ja die groen gras groei daarom[00:01:12]
Waterlemoenkonfyt[00:01:19]
Sokkie om elke draai[00:01:22]
Aai aai die witboskraai[00:01:26]
Van hier tot in mosselbaai[00:01:29]
Bokke kap dit uit[00:01:35]
Protea dit land se trots[00:01:37]
Kersfees op hartenbos[00:01:41]
Hier het jy jou hart gelos[00:01:45]
Pik jy soms 'n traan[00:01:50]
Sit jy en verlang[00:01:54]
Kom huistoe[00:01:57]
Kom huistoe[00:01:59]
Nader aan jou son[00:02:00]
Nader aan jou grond[00:02:04]
Waar die groen gras groei daarom[00:02:07]
Oh[00:02:12]
Kom huistoe kom huistoe[00:02:13]
Nader aan jou naam[00:02:15]
Want jy kom hier vandaan[00:02:19]
En die groen gras groei daarom[00:02:22]
Ja die groen gras groei daarom[00:02:26]
Ek weet dit is maklik om te praat[00:02:34]
Maar jy moet luister na jou hart[00:02:37]
Daar's 'n beter tyd wat kom[00:02:42]
En die groen gras groei daarom[00:02:46]
Mmmm[00:02:50]
Kom huistoe[00:02:51]
Kom huistoe[00:02:52]
Nader aan jou son[00:02:54]
Nader aan jou grond[00:02:58]
Waar die groen gras groei daarom[00:03:01]
Oh[00:03:06]
Kom huistoe[00:03:07]
Kom huistoe[00:03:08]
Nader aan jou naam[00:03:09]
Want jy kom hier vandaan[00:03:13]
En die groen gras groei daarom[00:03:17]
Ja die groen gras groei daarom[00:03:20]
Kom huistoe[00:03:27]
Nader aan jou son[00:03:29]
Nader aan jou grond[00:03:33]
Waar die groen gras groei daarom[00:03:36]
Ja die groen gras groei daarom[00:03:40]