所属专辑:Kaptein Se Grootste Platinum Treffers
歌手: Kurt Darren
时长: 03:18
Alleen Leen Leen (利恩只是瘦) - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Marc Brendon/Kurt Darren/Don Kelly[00:00:03]
Buite waai die windjie waar die honde huil[00:00:07]
Waai my weg sy maak my mal[00:00:10]
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen[00:00:14]
Stap ek deur die storm dit reen reen reen[00:00:18]
Buite buite waai die windjie dat die honde huil[00:00:21]
Waai my weg sy maak my mal[00:00:25]
O daar's n girl wat staan sy maak my mal[00:00:28]
Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal[00:00:32]
Sy het net daar gesteen sy het nou weg gegaan[00:00:35]
Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan[00:00:39]
O daar's n wind wat waai hy ken my naam[00:00:43]
Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam[00:00:46]
Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai[00:00:50]
Haar bek het my gepik en sy gaan koning draai[00:00:54]
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen[00:00:57]
Stap ek deur die storm dit reen reen reen[00:01:01]
Buite buite waai die windjie dat die honde huil[00:01:05]
Waai my weg sy maak my mal[00:01:08]
Buite waai die windjie waar die honde huil[00:01:20]
Waai my weg sy maak my mal[00:01:23]
O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor[00:01:26]
Ja daar's n lied wat speel ek is getoor[00:01:30]
O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel[00:01:33]
Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel[00:01:37]
O daar's n ster wat skyn hy vang my oog[00:01:41]
Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog[00:01:44]
Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn[00:01:48]
Maar more kom die en my ster verdwyn[00:01:52]
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen[00:01:56]
Stap ek deur die storm dit reen reen reen[00:01:59]
Buite buite waai die windjie dat die honde huil[00:02:03]
Waai my weg sy maak my mal[00:02:06]
Nou loop ek in die strate en huil huil huil[00:02:10]
Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil[00:02:14]
Buite waai die windjie waar die honde huil[00:02:17]
Waai my weg sy maak my mal[00:02:21]
Altyd sal ek staan aleen leen leen[00:02:25]
Ek ken nie eers haar naam dit reen reen reen[00:02:28]
More is ek bo ek moet net glo[00:02:32]
Waai my terug sy maak my mal[00:02:35]
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen[00:02:39]
Stap ek deur die storm dit reen reen reen[00:02:43]
Buite buite waai die windjie dat die honde huil[00:02:46]
Waai my weg sy maak my mal[00:02:50]
Nou loop ek in die strate en huil huil huil[00:02:54]
Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil[00:02:57]
Buite waai die windjie waar die honde huil[00:03:01]
Waai my weg sy maak my mal[00:03:04]
Waai my weg sy maak my mal[00:03:08]
Waai my weg sy maak my mal[00:03:12]