• 转发
  • 反馈

《Bloubergstrand se Sonsak》歌词


歌曲: Bloubergstrand se Sonsak

所属专辑:Uit Die Diepte Van My Hart

歌手: Kurt Darren

时长: 03:01

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Bloubergstrand se Sonsak

Bloubergstrand se Sonsak - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Johan Oberholzer[00:00:00]

Dink jy aan my as jy so in die aande ry verby daai[00:00:00]

Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het[00:00:05]

Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe[00:00:10]

Die bloubergstrand se sonsak weer my o laat traan[00:00:13]

Ek skryf al weer 'n briefie[00:00:27]

Ek stuur dit vir my liefie maar sy antwoord my nie terug nie[00:00:29]

Is daar iets wat ek nie weet nie[00:00:33]

Nie eers 'n sms nie[00:00:36]

Of poskaart in 'n bus nie[00:00:38]

Miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie[00:00:41]

Hoop sy't nie van my vergeet nie[00:00:45]

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai[00:00:48]

Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want[00:00:53]

Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand[00:00:57]

Se sonsak weer my o laat traan[00:01:01]

My e pos permanent aan[00:01:14]

Terroriseer die posman[00:01:17]

Sodra hy my sien wag dan hardloop hy die naaste boom uit[00:01:19]

Miskien's sy in 'n oerwoud[00:01:24]

Op see of dalk die kongo[00:01:26]

Ek's baie seker dit is hoekom sy nie vir my terug skryf[00:01:29]

So m re koop ek maar a posduif[00:01:33]

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai[00:01:36]

Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want[00:01:40]

Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand[00:01:45]

Se sonsak weer my o laat traan[00:01:50]

Hoekom doen jy dit aan my[00:01:57]

Dis as of jy lekker kry[00:02:00]

Hoekom doen jy dit aan my[00:02:02]

Dis as of jy lekker kry[00:02:05]

Hoekom doen jy dit aan my[00:02:07]

Dis as of jy lekker kry[00:02:10]

Hoekom doen jy dit aan my[00:02:12]

Ek kan nie op hou wonder[00:02:14]

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai[00:02:17]

Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want[00:02:21]

Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand[00:02:26]

Se sonsak weer my o laat traan[00:02:31]

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai[00:02:34]

Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want[00:02:38]

Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand[00:02:43]

Se sonsak weer my o laat traan[00:02:47]