• 转发
  • 反馈

《Onbeskryflik》歌词


歌曲: Onbeskryflik

所属专辑:Kaptein Se Grootste Platinum Treffers

歌手: Kurt Darren

时长: 04:08

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Onbeskryflik

Onbeskryflik - Kurt Darren[00:00:00]

Die son is op ons spoor[00:00:26]

Fluister asem in my oor soos 'n engelekoor[00:00:28]

Die begin van voor[00:00:33]

Ek los jou nou alleen[00:00:35]

Ure vat my oral heen dra jou saam met my[00:00:38]

My deur die dag te kry[00:00:43]

Helder ander mooi beskrywings wemel oor my[00:00:45]

Soveel mooi herinneringe jy aan my sy[00:00:50]

Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik[00:00:58]

Dit wat ek in my voel oor jou[00:01:06]

Dink van jou hier en nou[00:01:10]

Jy's onbeskryflik[00:01:16]

My woorde kan dit nooit verduidelik[00:01:20]

Ek weet ek wil dit wys vir jou[00:01:25]

Gee aan jou hier en nou[00:01:29]

Onbeskryflik[00:01:35]

Die son het nou gaan lê[00:01:41]

Ek het als wat ek wil hê[00:01:43]

Jy sal my warm maak wanneer dit kouer raak[00:01:45]

Allerhande mooi beskrywings wemel oor my[00:01:50]

Soveel mooi herinnering jy aan my sy[00:01:55]

Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik[00:02:02]

Dit wat ek in my voel oor jou[00:02:10]

Dink van jou hier en nou[00:02:14]

Jy's onbeskryflik[00:02:21]

My woorde kan dit nooit verduidelik[00:02:25]

Ek weet ek wil dit wys vir jou[00:02:30]

Gee aan jou hier en nou[00:02:33]

Diep in my binneste is jy die enigste een[00:02:41]

Die enigste een[00:02:47]

Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen[00:02:50]

My liefde alleen[00:02:56]

Jy s onbeskryflik[00:03:00]

My woorde kan dit nooit verduidelik[00:03:03]

Dit wat ek in my voel oor jou[00:03:08]

Dink van jou hier en nou[00:03:12]

Jy's onbeskryflik[00:03:19]

Woorde kan dit nooit verduidelik[00:03:22]

Dit wat ek in my voel oor jou[00:03:27]

Dink van jou hier en nou[00:03:31]

Onbeskryflik[00:03:38]

Onbeskryflik[00:03:42]

Dit wat ek in my voel oor jou[00:03:46]

Dink van jou hier en nou[00:03:50]