所属专辑:Lied Vir Die Vrou
歌手: Kurt Darren
时长: 03:42
Saggies Praat - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Kurt Darren/Emil Struwig[00:00:00]
Sê my moet ek saggies praat[00:00:03]
Ek lê al lank hier en wag[00:00:18]
Want ek het iets om te vra[00:00:22]
En jy lê jou lyfie teen my neer[00:00:27]
En voor ek nog kon keer[00:00:32]
Is jy vas aan die slaap[00:00:35]
En dis jammer ek ist te laat[00:00:39]
Ek het iets wat ek jou wil vra[00:00:43]
Iets wat ek te lank saam raak[00:00:47]
Sê my moet ek saggies praat[00:00:51]
Want fluister is mos duiwelsraad[00:00:54]
Moet ek dit voluit skreeu[00:00:59]
Of is my woorde klaar te laat[00:01:02]
Sal ek dit hart opsê[00:01:07]
Terwyl jy saggies in my arms lê[00:01:10]
Of val my woorde op dowe ore vanaand[00:01:16]
Jy is nou of nooit[00:01:23]
Ek het jou liewer as ooit[00:01:26]
Maar hoe gaan ek dit nou doen[00:01:31]
Ek sal jou wakker moet maak met n soen[00:01:35]
Sê my moet ek saggies praat[00:01:40]
Want fluister is mos duiwelsraad[00:01:45]
Moet ek dit voluit skreeu[00:01:49]
Of is my woorde klaar te laat[00:01:52]
Sal ek dit hart opsê[00:01:57]
Terwyl jy saggies in my arms lê[00:02:00]
Of val my woorde op dowe ore vanaand[00:02:06]
Ek sal jou wakker moet maak met n soen[00:02:25]
Sê my moet ek saggies praat[00:02:32]
Want fluister is mos duiwelsraad[00:02:36]
Moet ek dit voluit skreeu[00:02:41]
Of is my woorde klaar te laat[00:02:44]
Sal ek dit hart opsê[00:02:48]
Terwyl jy saggies in my arms lê[00:02:52]
Of val my woorde op dowe ore vanaand[00:02:58]
Sê my moet ek saggies praat[00:03:04]
Want fluister is mos duiwelsraad[00:03:09]
Moet ek dit voluit skreeu[00:03:13]
Of is my woorde klaar te laat[00:03:16]
Sal ek dit hart opsê[00:03:21]
Terwyl jy saggies in my arms lê[00:03:24]
Of val my woorde op dowe ore vanaand[00:03:30]