• 转发
  • 反馈

《Loslappie(Ek Wil Huistoe Gaan)》歌词


歌曲: Loslappie(Ek Wil Huistoe Gaan)

所属专辑:Kaptein Se Grootste Platinum Treffers

歌手: Kurt Darren

时长: 03:47

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Loslappie(Ek Wil Huistoe Gaan)

Kaptein (船长) - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]

Kaptein kaptein kaptein[00:00:00]

Span die seile[00:00:16]

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom[00:00:19]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:00:24]

Kaptein span die seile kaptein sy is myne[00:00:30]

Daar waar die son gaan lê[00:00:37]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh[00:00:39]

Sy wag vir my[00:00:44]

Eendag lank gelede in my drome was daar 'n girl soos jy[00:00:49]

En sy was ver te mooi vir my[00:00:57]

Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy[00:01:03]

En dit was ver te veel vir my[00:01:12]

Kaptein span die seile[00:01:18]

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom[00:01:22]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:01:27]

Kaptein span die seile kaptein sy is myne[00:01:33]

Daar waar die son gaan lê[00:01:40]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh[00:01:42]

Sy wag vir my[00:01:47]

Eendag op 'n reëndag ons alleendag[00:01:52]

Dit was net ek en jy[00:01:57]

Ons het mekaar in 'n droom gekry[00:02:00]

Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy[00:02:06]

En dit was mooier as mooi vir my[00:02:15]

Kaptein span die seile[00:02:21]

Kaptein sy is myne[00:02:25]

Daar waar die son opkom[00:02:28]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:02:30]

Kaptein span die seile kaptein[00:02:36]

Sy is myne daar waar die son gaan lê[00:02:40]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh[00:02:44]

Sy wag vir my[00:02:50]

Kaptein ek wens jy wil my hoor[00:02:55]

Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor[00:03:03]

Kaptein span die seile[00:03:11]

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom[00:03:14]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:03:20]

Kaptein span die seile kaptein[00:03:25]

Sy is myne daar waar die son gaan lê[00:03:30]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh sy wag vir my[00:03:34]

Sy wag vir my[00:03:43]