所属专辑:Die Platinum Reeks
歌手: Kurt Darren
时长: 03:05
Af en Af - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Johan Oberholzer[00:00:01]
Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig[00:00:07]
Rose om[00:00:11]
Die rooiwyn loftus versfeld was nog nooit[00:00:11]
So lekker soos nou nie[00:00:15]
Net jy en ek die wagte by die hek ek[00:00:19]
Moes nou wraggies elke liewe toutjie trek[00:00:22]
Om hierdie aand te re l maar niks is ooit te veel vir jou nie[00:00:24]
En nou begin die aksie liefie[00:00:32]
Af af af en af gaan al ligte[00:00:38]
In die nag nag nag sag speel daai liedjie[00:00:41]
Wat ons altwee laaik ken ons nie[00:00:44]
Die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh[00:00:47]
Op op op en op gaan temperature[00:00:51]
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde[00:00:53]
Dis 'n lekker lekker langskop[00:00:57]
Om tussen deur die pale aand[00:00:58]
Ek het jou nou verras toe jy jou o sit op[00:01:03]
Daai mooi ring in die glas en as ek kyk[00:01:06]
Na hoe jou o oplig dan voel ek heel verlig in my hart[00:01:10]
Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen[00:01:16]
Jy my nog 'n keer en fluister saggies ja[00:01:19]
In my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief[00:01:22]
Maar nou begin die aksie liefie[00:01:28]
Af af af en af gaan al ligte[00:01:35]
In die nag nag nag sag speel daai liedjie[00:01:37]
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde[00:01:41]
Nie net oh oh oh eh oh eh oh[00:01:44]
Op op op en op gaan temperature[00:01:47]
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde[00:01:50]
Dis 'n lekker lekker langskop[00:01:53]
Om tussen deur die pale aand[00:01:55]
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op[00:02:00]
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop[00:02:03]
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[00:02:06]
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op[00:02:13]
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop[00:02:16]
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[00:02:19]
En nou begin die aksie liefie[00:02:25]
Af af af en af gaan al ligte[00:02:32]
In die nag nag nag sag speel daai liedjie[00:02:34]
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde[00:02:37]
Nie net oh oh oh eh oh eh oh[00:02:41]
Op op op en op gaan temperature[00:02:44]
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde[00:02:47]
Dis 'n lekker lekker langskop[00:02:50]
Om tussen deur die pale aand[00:02:52]
Dis 'n lekker lekker langskop[00:02:57]
Om tussen deur die pale aand[00:02:58]