• 转发
  • 反馈

《Mamma》歌词


歌曲: Mamma

所属专辑:Grootste Treffers So Ver

歌手: Kurt Darren&Nicholis Louw

时长: 03:33

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Mamma

Mamma - Kurt Darren/Nicholis Louw[00:00:00]

Written by:Marc Brendo[00:00:00]

Mamma dankie vir wie ek is[00:00:13]

Dankie vir wat ek nooit sal wees[00:00:19]

Daar's baie wat ek graag wou sê[00:00:25]

As ek vergeet[00:00:30]

Vergewe my[00:00:33]

Mamma jy was nog altyd daar[00:00:38]

Jy't my geleer jy't my bewaar[00:00:44]

As ek my lewe oor kan kry[00:00:50]

Wens ek ma[00:00:55]

S daar by my daar by my[00:00:57]

En ek weet jy't gedroom[00:01:04]

En ek weet jy't geglo[00:01:07]

En ek s jammer ek was nie[00:01:10]

Altyd onder jou oë[00:01:13]

Maar ek is waar ek is want[00:01:17]

Ma't my gely[00:01:20]

Ek mis jou ek mis jou[00:01:23]

Mamma miskien was ek verkeerd[00:01:30]

Jou trane sal ek nooit vergeet[00:01:36]

Vandag wil ek net jammer sê[00:01:42]

Ek's lief vir jou[00:01:46]

Vergewe my vergewe my[00:01:49]

En ek weet jy't gedroom[00:01:56]

En ek weet jy't geglo[00:01:59]

En ek s jammer ek was nie[00:02:02]

Altyd onder jou oë[00:02:05]

Maar ek is waar ek is want[00:02:08]

Ma't my gely[00:02:12]

Ek mis jou ek mis jou[00:02:15]

Ma' mis jou ek mis jou[00:02:18]

Mamma ek hoop jy's trots op my[00:02:43]

Ek hoop vandag maak ek jou bly[00:02:49]

As ek my lewe oor kan kry[00:02:55]

Wens ek ma[00:03:00]

S daar by my[00:03:03]

S daar by my[00:03:06]

Want ek weet jy't geglo[00:03:10]

Saam my gedroom[00:03:13]

Hierdie lied is net vir jou mamma[00:03:16]