• 转发
  • 反馈

《DKW》歌词


歌曲: DKW

所属专辑:25 Jaar Se Beste

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 04:11

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

DKW

DKW - Steve Hofmeyr[00:00:00]

O bring my terug na die ou Transvaal[00:00:08]

Waar ek jou met my DKW kom haal[00:00:12]

Vir 'n blitz en 'n boogie in 'n Bapsfonteinsaal[00:00:16]

Toe ek jou met my DKW kom haal[00:00:22]

Toe ek jou met my DKW kom haal[00:00:27]

O bring my terug na die ou Transvaal[00:00:35]

Ek het jou gesoen in 'n bioskoopsaal[00:00:39]

In jou arms ophou asemhaal[00:00:43]

Jou pa kry nog 'n hartaanval[00:00:50]

Jou pa kry nog 'n hartaanval[00:00:54]

Van Pietersburg na Pretoria[00:01:02]

Op die spoor van 'n baie ou ossewa[00:01:05]

In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra[00:01:10]

Kom ek jou pa sy dogter vra[00:01:17]

Dis 'n DKW Oom sê net ja[00:01:21]

O bring my terug na die ou Transvaal[00:01:33]

Vir 'n piekniek in die mooiste taal[00:01:36]

Ons het by die Uniegebou verdwaal[00:01:40]

Maar mekaar gevind voor die generaal[00:01:48]

Maar mekaar gevind voor die generaal[00:01:52]

Ek en my DKW verdwaal[00:02:00]

Vir 'n duisend myl oor berg en dal[00:02:04]

Maar my liefde was provinsiaal[00:02:08]

Ek het jou gevind in die ou Transvaal[00:02:14]

Ek het jou gevind in die ou Transvaal[00:02:19]

Van Pietersburg na Pretoria[00:02:27]

Op die spoor van 'n baie ou ossewa[00:02:31]

In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra[00:02:35]

Kom ek jou pa sy dogter vra[00:02:42]

Dis 'n DKW Oom sê net ja[00:02:46]

Toe die reën van '62 val[00:02:58]

Was die Apies se water sleg vir die staal[00:03:01]

Vir die roes moes my DKW betaal[00:03:06]

En jy was te ver om te loop haal[00:03:13]

Jy was te ver om te loop haal[00:03:17]

Van Pietersburg na Pretoria[00:03:25]

Op die spoor van 'n baie ou ossewa[00:03:29]

In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra[00:03:33]

Kom ek jou pa sy dogter vra[00:03:40]

Dis 'n DKW Oom sê net ja[00:03:44]

Dis 'n DKW Oom sê net ja[00:03:48]

Dis 'n DKW Oom sê net ja[00:03:52]

Dis 'n DKW Oom sê net ja[00:04:00]