• 转发
  • 反馈

《Laaste Lag》歌词


歌曲: Laaste Lag

所属专辑:Laaste Lag

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 03:38

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Laaste Lag

Laaste Lag - Steve Hofmeyr[00:00:00]

Soms verstaan ek die mense wil alleen wees[00:00:25]

Soms verraai jou oë 'n hart wat huil[00:00:29]

Soms wil ek ook elders sit en stil wees[00:00:34]

Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil[00:00:39]

Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels[00:00:44]

Ons weet ook elke wegloop los 'n merk[00:00:48]

Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels[00:00:53]

En ek staan hier en wonder hoe dit werk[00:00:58]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:01:03]

En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:01:08]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:01:12]

En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:01:17]

Af en aan jy dra my soos 'n jas[00:01:25]

In augustus waai die winde vir jou weg[00:01:29]

En jy los my in die somer ek's 'n las[00:01:34]

Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag[00:01:39]

Hey hey hey hey hey[00:01:43]

En ek hoor jou[00:01:46]

En ek hoor jou[00:01:48]

Hier staan ek weer in die langste nag[00:01:53]

Dis die laaste keer dat ek vir jou sal wag[00:01:58]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:03]

Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:08]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:12]

Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:17]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:22]

Ek voel die keer is jy die een[00:02:27]

Ha ha ha ha ha ha ha ha[00:02:31]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:37]

Na na na na na na na[00:02:40]

Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:41]

Ek voel die keer[00:02:45]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:46]

Na na na na na na na[00:02:49]

Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:51]

As die winde vir jou lag[00:02:55]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:56]

Na na na na na na na[00:02:59]

Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:01]

En ek hoor jou[00:03:04]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:03:05]

Hier staan ek weer[00:03:09]

En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:10]

Ha ha ha ha ha ha[00:03:14]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:03:15]

Nie die laatste nag[00:03:18]

En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:20]

En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:03:24]

En ek hoor jou[00:03:28]

En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:29]

Ha ha ha ha ha ha ha ha[00:03:35]