• 转发
  • 反馈

《Pampoen》歌词


歌曲: Pampoen

所属专辑:Toeka (Vol. 1-3)

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 04:07

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Pampoen

Pampoen (南瓜) - Steve Hofmeyr[00:00:00]

Sing sing jou woorde teen my vas[00:00:08]

Bring jou hele lewe in 'n tas[00:00:16]

Vat die trein na bloemfontein[00:00:24]

En die 5 no 6 na petrus steyn[00:00:27]

En as jy wil vat[00:00:31]

Pa daar 'n bicycle[00:00:35]

Volg volg die grondpad teen die bult[00:00:40]

Hol oor die velde as jy wil[00:00:48]

Hier wag ek die jare om[00:00:56]

Vir 'n stofwolk op die horison[00:00:59]

Of iets soortgelyk[00:01:03]

Wat soos jy lyk[00:01:08]

Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:01:11]

En 'n trekker wat se tyres lek[00:01:15]

Vir alles wat ek gan jou gedoen het[00:01:20]

Kom jy by my intrek[00:01:23]

Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:01:27]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:01:31]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:36]

Kom jy om my te haal[00:01:40]

Stuur stuur my liefde vir jou ma[00:01:48]

Maar as jy kom los haar net daar[00:01:56]

Hier's net plek vir drie van ons[00:02:04]

Want dis ek en jy en 'n af oorhond[00:02:08]

Sy naam is roof[00:02:12]

Maar hy's al jare doof[00:02:15]

Bring bring daai goedjies wat jou pla[00:02:20]

En ek maak 'n ring van ogies draad[00:02:28]

Ek spaar nog vir die diamant[00:02:36]

En 'n donkiekar vir die predikant[00:02:39]

Ek sal moet blomme leen[00:02:43]

Tot dit eendag reën[00:02:47]

Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:02:51]

En 'n trekker wat se tyres lek[00:02:55]

Vir alles wat ek gan jou gedoen het[00:03:00]

Kom jy by my intrek[00:03:04]

Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:03:07]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:03:11]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:16]

Kom jy om my te haal[00:03:20]

Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:03:23]

En 'n trekker wat se tyres lek[00:03:27]

Vir alles wat ek gan jou gedoen het[00:03:31]

Kom jy by my intrek[00:03:36]

Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen[00:03:39]

En 'n plaas wat ek afbetaal[00:03:43]

Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:48]

Kom jy om my te haal[00:03:52]

Kom jy om my te haal[00:03:55]