所属专辑:Bloubul
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 03:02
Bloubul - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Die blou bul eet nie van die vloer af nie[00:00:11]
Die blou bul weet nie van verloor af nie[00:00:15]
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie[00:00:19]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:00:22]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:00:26]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:00:29]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:00:33]
Laat staan die sharks en die leeus[00:00:36]
En die hele blê rrie spul[00:00:38]
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie[00:00:41]
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie[00:00:44]
Die blou bul tjank nie by die pale nie[00:00:48]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:00:52]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:00:55]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:00:59]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:01:03]
Laat staan die sharks en die leeus[00:01:06]
En die hele blê rrie spul[00:01:08]
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie[00:01:10]
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie[00:01:14]
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie[00:01:18]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:21]
Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor[00:01:25]
Ek vra vir thys lourens bly op my spoor[00:01:28]
En gee vir naas botha hy stop hom oor[00:01:32]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:36]
Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang[00:01:39]
Ek het vir rubin ook maak hy jou bang[00:01:43]
Vat uli schmidt jou vas los y jou mank[00:01:47]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:51]
Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat[00:01:54]
Na hansie brewis toe hy's gans te glad[00:01:58]
Ek pass vir josie uit jy maak jou nat[00:02:02]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:06]
Die blou bul eet nie van die vloer af nie[00:02:12]
Die blou bul weet nie van verloor af nie[00:02:15]
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie[00:02:19]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:22]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:02:26]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:02:29]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:02:33]
Laat staan die sharks en die leeus[00:02:37]
En die hele blê rrie spul[00:02:39]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:02:41]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:02:44]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:02:48]
Laat staan die sharks en die leeus[00:02:51]
En die hele blê rrie spul[00:02:53]