• 转发
  • 反馈

《Ek Verlang Na Jou》歌词


歌曲: Ek Verlang Na Jou

所属专辑:Toeka (Vol. 1-3)

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 03:27

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek Verlang Na Jou

Ek Verlang Na Jou - Steve Hofmeyr[00:00:00]

Composer:J. De Wet[00:00:04]

Ek verlang na jou[00:00:09]

Na die winde wat sy arms om my vou[00:00:12]

So verlang ek as die son en die[00:00:17]

Maan en die wind en die wolke oor my gaan[00:00:21]

Verlang jy ook na my[00:00:28]

Daar waar jy nou in die verrelande bly[00:00:31]

En verlang jy as die son en die maan en die[00:00:35]

Wind en die wolke oor jou gaan[00:00:40]

Ek verlang na jou[00:00:47]

Ek bang wat sy arms om my vou[00:00:49]

Ek verlang ek as die son en die[00:00:54]

Maan en die wind en die wolke oor my gaan[00:00:57]

Verlang jy ook na my[00:01:05]

Daar waar jy nou in die verrelande bly[00:01:08]

En verlang jy as die son en die maan en die[00:01:13]

Wind en die wolke oor jou gaan[00:01:18]

Waai wind[00:01:24]

Bring hom terug na my[00:01:33]

Waai wind[00:01:42]

Bring hom terug na my[00:01:52]

Oh ek verlang na jou[00:02:01]

Ek verlang omdat ek baie van jou hou[00:02:04]

Ek verlang so as die son en die maan en die[00:02:09]

Wind en die wolke oor my gaan[00:02:13]

Verlang jy ook na my[00:02:20]

Daar waar jy nou in die verrelande bly[00:02:23]

En verlang jy as die son en die maan en die[00:02:27]

Wind en die wolke oor jou gaan[00:02:31]

Waai wind[00:02:38]

Bring hom terug na my[00:02:48]

Waai wind[00:02:57]

Bring hom terug na my[00:03:06]