所属专辑:25 Jaar Se Beste
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 03:40
Die Bloubul - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Die blou bul eet nie van die vloer af nie[00:00:22]
Die blou bul weet nie van verloor af nie[00:00:25]
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie[00:00:29]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:00:33]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:00:36]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:00:40]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:00:43]
Laat staan die sharks en die leeus[00:00:47]
En die hele blêrrie spul[00:00:49]
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie[00:00:51]
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie[00:00:55]
Die blou bul tjank nie by die pale nie[00:00:59]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:02]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:01:05]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:01:09]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:01:13]
Laat staan die sharks en die leeus[00:01:17]
En die hele blêrrie spul[00:01:19]
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie[00:01:21]
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie[00:01:24]
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie[00:01:28]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:32]
Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor[00:01:35]
Ek vra vir thys lourens bly op my spoor[00:01:39]
En gee vir naas botha hy stop hom oor[00:01:43]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:01:47]
Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang[00:01:50]
Ek het vir rubin ook maak hy jou bang[00:01:54]
Vat uli schmidt jou vas los y jou mank[00:01:57]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:02]
Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat[00:02:05]
Na hansie brewis toe hy's gans te glad[00:02:09]
Ek pass vir josie uit jy maak jou nat[00:02:12]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:16]
Die blou bul eet nie van die vloer af nie[00:02:22]
Die blou bul weet nie van verloor af nie[00:02:26]
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie[00:02:29]
Nou vra jy my vir wie ek skree[00:02:33]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:02:36]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:02:40]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:02:44]
Laat staan die sharks en die leeus[00:02:47]
En die hele blêrrie spul[00:02:49]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:02:51]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:02:55]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:02:58]
Laat staan die sharks en die leeus[00:03:02]
En die hele blêrrie spul[00:03:04]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:03:06]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:03:10]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:03:13]
Laat staan die sharks en die leeus[00:03:17]
En die hele blêrrie spul[00:03:19]
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul[00:03:21]
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul[00:03:24]
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul[00:03:28]
Laat staan die sharks en die leeus[00:03:32]
En die hele blêrrie spul[00:03:34]