• 转发
  • 反馈

《Pa En Seun》歌词


歌曲: Pa En Seun

所属专辑:25 Jaar Se Beste

歌手: Steve Hofmeyr&Armand Hofm

时长: 03:46

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Pa En Seun

Pa En Seun - Steve Hofmeyr/Armand Hofmeyr[00:00:00]

Written by:S. Hofmeyr[00:00:01]

Ek staan hier alleen langs jou graf[00:00:04]

En ek wens so graag jy was nog hier[00:00:09]

Dat ons net kon praat en ons trots laat vaar[00:00:13]

En ek net jou pa kon wees[00:00:18]

Net die beste wil ek vir jou hê[00:00:23]

Maar daai woorde was nooit net gesê[00:00:27]

En hier waar jy lê my seun weet ek[00:00:32]

Die tyd was te min[00:00:35]

Om oor te beginn[00:00:38]

Sê my[00:00:43]

Hoe sê 'n pa vir sy seun[00:00:46]

In jou het ek lewe gevind[00:00:50]

Ek het jou lief jy's my kind[00:00:55]

Jy's my kind[00:00:59]

Sê my[00:01:02]

Hoe word 'n pa so alleen[00:01:04]

Dit voel soos my enigste seun[00:01:09]

Die here het jou my geleen[00:01:13]

Jou woorde draai steeds in my kop[00:01:20]

Daar is soveel wat ek pa nog wou vra[00:01:25]

Maar eendag moes jy[00:01:30]

Ook 'n pa word my kind[00:01:32]

En dan sou jy alles verstaan[00:01:34]

Soos 'n pa wat sy lewe sou gee[00:01:38]

Met sy trane die see weg sou vee[00:01:43]

Maar hier waar jy lê my seun weet ek[00:01:48]

Die tyd was te min[00:01:51]

En niks maak meer sinnn[00:01:54]

Sê my hoe sê 'n pa vir sy seun[00:02:00]

In jou het ek lewe gevind[00:02:06]

Ek het jou lief jy's my kind[00:02:11]

Jy's my kind[00:02:15]

Sê my[00:02:18]

Hoe word 'n pa so alleen[00:02:20]

Dit voel soos my enigste seun[00:02:25]

Die here het jou my geleen[00:02:30]

Toe in die nag het hy jou kom haal[00:02:35]

En in my smart[00:02:40]

Besef ek te laat[00:02:42]

Jy't my altyd gedra[00:02:44]

Maar ek bly nog jou pa[00:02:49]

Sê my[00:02:55]

Hoe sê 'n pa vir sy seun[00:02:57]

In jou het ek lewe gevind[00:03:02]

Ek het jou lief[00:03:06]

Jy's my kind[00:03:08]

Jy's my kind[00:03:10]

Sê my[00:03:13]

Hoe word 'n pa so alleen[00:03:16]

Dit voel soos my enigste seun[00:03:20]

Die here het jou my geleen[00:03:25]

Sê my[00:03:32]

Hoe sê 'n pa vir sy seun[00:03:34]