所属专辑:Grootste Platinum Treffers
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 04:05
Pampoen - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Sing sing jou woorde teen my vas[00:00:08]
Bring jou hele lewe in n tas[00:00:16]
Vat n trein na bloemfontein[00:00:24]
En die 506 na petrus steyn[00:00:27]
En as jy wil vat daar n bicycle[00:00:32]
Volg volg die grondpad teen die bult[00:00:40]
Hol oor die velde as jy wil[00:00:48]
Hier wag ek die jare om[00:00:56]
Vir n stofwolk op die horison[00:00:59]
Of iets soortgelyk wat soos jy lyk[00:01:03]
Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen[00:01:11]
En n trekker wat se tyres lek[00:01:15]
Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:20]
Kom jy by my intrek[00:01:24]
Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen[00:01:27]
En n plaas wat ek afbetaal[00:01:31]
Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:01:36]
Kom jy om my te haal[00:01:40]
Stuur stuur my liefde vir jou ma[00:01:48]
Maar as jy kom los haar net daar[00:01:56]
Want hiers net plek vir drie van ons[00:02:04]
Dis ek en jy en n afoor hond[00:02:08]
Sy naam is roof maar hys al jare doof[00:02:11]
Bring bring daai goedjies wat jou pla[00:02:20]
En ek maak n ring van ogies draad[00:02:28]
Ek spaar nog vir die diamant[00:02:36]
En n donkiekar vir die predikant[00:02:39]
Ek sal moet blomme leen tot dit eendag reen[00:02:43]
Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen[00:02:51]
En n trekker wat se tyres lek[00:02:55]
Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:00]
Kom jy by my intrek[00:03:04]
Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen[00:03:07]
En n plaas wat ek afbetaal[00:03:11]
Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:16]
Kom jy om my te haal[00:03:20]
Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen[00:03:23]
En n trekker wat se tyres lek[00:03:27]
Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:32]
Kom jy by my intrek[00:03:36]
Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen[00:03:39]
En n plaas wat ek afbetaal[00:03:43]
Vir alles wat ek aan jou gedoen het[00:03:48]
Kom jy om my te haal[00:03:51]
Kom jy om my te haal[00:03:56]