• 转发
  • 反馈

《Kaptein》歌词


歌曲: Kaptein

所属专辑:Uit Die Diepte Van My Hart

歌手: Kurt Darren

时长: 03:49

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kaptein

Kaptein (船长) - Kurt Darren[00:00:00]

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon[00:00:00]

Kaptein kaptein kaptein[00:00:01]

Span die seile[00:00:17]

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom[00:00:20]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:00:25]

Kaptein span die seile kaptein sy is myne[00:00:31]

Daar waar die son gaan lê[00:00:38]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh[00:00:40]

Sy wag vir my[00:00:45]

Eendag lank gelede in my drome was daar 'n girl soos jy[00:00:50]

En sy was ver te mooi vir my[00:00:58]

Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy[00:01:04]

En dit was ver te veel vir my[00:01:13]

Kaptein span die seile[00:01:19]

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom[00:01:22]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:01:28]

Kaptein span die seile kaptein sy is myne[00:01:34]

Daar waar die son gaan lê[00:01:41]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh[00:01:42]

Sy wag vir my[00:01:47]

Eendag op 'n reëndag ons alleendag[00:01:52]

Dit was net ek en jy[00:01:58]

Ons het mekaar in 'n droom gekry[00:02:01]

Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy[00:02:07]

En dit was mooier as mooi vir my[00:02:16]

Kaptein span die seile[00:02:21]

Kaptein sy is myne[00:02:25]

Daar waar die son opkom[00:02:29]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:02:30]

Kaptein span die seile kaptein[00:02:36]

Sy is myne daar waar die son gaan lê[00:02:41]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh[00:02:45]

Sy wag vir my[00:02:50]

Kaptein ek wens jy wil my hoor[00:02:56]

Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor[00:03:03]

Kaptein span die seile[00:03:11]

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom[00:03:15]

Daar oor die horison wag sy vir my[00:03:20]

Kaptein span die seile kaptein[00:03:26]

Sy is myne daar waar die son gaan lê[00:03:31]

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh sy wag vir my[00:03:35]

Sy wag vir my[00:03:44]