所属专辑:Grootste Platinum Treffers
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 03:38
Laaste Lag - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Soms verstaan ek die mense wil alleen wees[00:00:24]
Soms verraai jou oë 'n hart wat huil[00:00:28]
Soms wil ek ook elders sit en stil wees[00:00:33]
Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil[00:00:38]
Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels[00:00:43]
Ons weet ook elke wegloop los 'n merk[00:00:48]
Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels[00:00:52]
En ek staan hier en wonder hoe dit werk[00:00:57]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:01:02]
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:01:07]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:01:11]
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:01:16]
Af en aan jy dra my soos 'n jas[00:01:24]
In augustus waai die winde vir jou weg[00:01:28]
En jy los my in die somer ek's 'n las[00:01:33]
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag[00:01:38]
Hey hey hey hey hey[00:01:42]
En ek hoor jou[00:01:45]
En ek hoor jou[00:01:47]
Hier staan ek weer in die langste nag[00:01:52]
Dis die laaste keer dat ek vir jou sal wag[00:01:57]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:02]
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:06]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:11]
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:16]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:21]
Ek voel die keer is jy die een[00:02:26]
Ha ha ha ha ha ha ha ha[00:02:31]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:36]
Na na na na na na na[00:02:39]
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:41]
Ek voel die keer[00:02:44]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:45]
Na na na na na na na[00:02:48]
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:02:50]
As die winde vir jou lag[00:02:54]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:02:55]
Na na na na na na na[00:02:58]
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:00]
En ek hoor jou[00:03:03]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:03:04]
Hier staan ek weer[00:03:08]
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:09]
Ha ha ha ha ha ha[00:03:13]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:03:14]
Nie die laatste nag[00:03:17]
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:19]
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag[00:03:23]
En ek hoor jou[00:03:27]
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag[00:03:28]
Ha ha ha ha ha ha ha ha[00:03:34]