所属专辑:Steve
歌手: Steve Hofmeyr
时长: 04:04
Die Sprokie - Steve Hofmeyr[00:00:00]
Jy vertel my van 'n land met sy legendes[00:00:11]
En van sprokies wat deur dik en dun bestaan[00:00:16]
Liefde wat te sterk was[00:00:22]
Vir towenaars en ellendes[00:00:25]
Liefde wat ons weet kan nooit vergaan[00:00:29]
Ek weet daar is niemand wat die wereld weer kan wysmaak[00:00:34]
Want daar is niemand wat sal glo wat ons twee het[00:00:39]
Sonder helde sonder hemele waar wyse hekse waak[00:00:45]
Het jy my met n prins se hart kom red[00:00:52]
In al die fabels en verhale saam[00:00:57]
Was daar nog nooit 'n vreemdeling[00:01:00]
Met liefde wat deur alles staan soos jy[00:01:03]
Elke keer as die boek toeslaan[00:01:08]
Fluit-fluit jou storie is uit[00:01:11]
Wil ek weet of jy bestaan vir my[00:01:14]
'N held vir my 'n held vir my[00:01:19]
Daar is 'n pyl en boog in al jou hart se woude[00:01:32]
En jy stuur briefies oor my grys kasteel se muur[00:01:38]
Buite staan jou goue koets[00:01:44]
Wat heelnag teen die koue[00:01:46]
Vlinders volg en dwergies laat bestuur[00:01:51]
En jou swaard hang reg om reuse te verower[00:01:56]
Want jy weet vir jou sal ek dieselfde doen[00:02:01]
Wolwe wag om elke draai[00:02:07]
En dan is daar nog rowers[00:02:10]
Vat my nou voor ander dit dalk doen[00:02:14]
In al die fabels en verhale saam[00:02:18]
Was daar nog nooit 'n vreemdeling[00:02:22]
Met liefde wat deur alles staan soos jy[00:02:24]
Elke keer as die boek toeslaan[00:02:30]
Fluit-fluit jou storie is uit[00:02:32]
Wil ek weet of jy bestaan vir my[00:02:35]
'N held vir my 'n held vir my[00:02:40]
Al die fabels en verhale saam[00:03:05]
Was daar nog nooit 'n vreemdeling[00:03:08]
Met liefde wat deur alles staan soos jy[00:03:11]
En elke keer as die boek toeslaan[00:03:16]
Fluit-fluit jou storie is uit[00:03:19]
Wil ek weet of jy bestaan vir my[00:03:22]
Al die fabels en verhale saam[00:03:27]
Was daar nog nooit 'n vreemdeling[00:03:30]
Met liefde wat deur alles staan soos jy[00:03:33]
En elke keer as die boek toeslaan[00:03:38]
Fluit-fluit jou storie is uit[00:03:41]
Wil ek weet of jy bestaan vir my[00:03:44]
'N held vir my 'n held vir my[00:03:49]