• 转发
  • 反馈

《Moenie》歌词


歌曲: Moenie

歌手: Theuns Jordaan

时长: 02:12

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Moenie

Moenie - Theuns Jordaan[00:00:00]

Written by:T. Jordaan[00:00:01]

As my o hul asem terug kry[00:00:25]

En my wonder oor jou stilbly[00:00:29]

As my voete weer hul plek kry[00:00:33]

Sal my hart van voor af rus kry[00:00:37]

Waar ek ookal afdraai[00:00:42]

Moenie my laat verkoop nie[00:00:46]

Waar ek ookal wegdraai[00:00:50]

Moenie my alleen laat loop nie[00:00:54]

Mag jou seile sagte wind kry[00:01:14]

En jou son se strale vol bly[00:01:18]

Mag jou arms weer hul sin kry[00:01:23]

En jou o se vensters heel bly[00:01:27]

Waar jy ookal afdraai[00:01:31]

Moenie trane oor my stort nie[00:01:35]

Waar jy ookal wegdraai[00:01:40]

Moenie liefde dors laat word nie[00:01:43]

您可能还喜欢Theuns Jordaan的歌曲: