• 转发
  • 反馈

《Skielik Is Jy Vry》歌词


歌曲: Skielik Is Jy Vry

所属专辑:Vreemde Stad

歌手: Theuns Jordaan

时长: 03:21

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Skielik Is Jy Vry

Skielik Is Jy Vry - Theuns Jordaan[00:00:00]

As niemand van jou hoor nie[00:00:09]

As niemand van jou weet nie[00:00:15]

Kan jy tog niks verloor nie[00:00:20]

Kan niemand jou vergeet nie[00:00:25]

As niemand jou bemin nie[00:00:31]

As niemand jou ooit raak nie[00:00:36]

Kan niemand trou versin nie[00:00:41]

Kan niemand jou versaak nie[00:00:47]

Dis tog so eenvoudig[00:00:52]

Disjy alleenlik jy[00:00:55]

En die groter sorge gaan vanself verby[00:00:58]

Niks om te verhaal nie[00:01:03]

Net die vrede bly[00:01:06]

Niks om te betaal nie[00:01:08]

En skielik is jy vry[00:01:11]

As jy op niemand leun nie[00:01:16]

En niks van iemand vra nie[00:01:21]

Hoef niemand jou te steun nie[00:01:27]

Hoef niemand jou te dra nie[00:01:32]

Dis tog so eenvoudig[00:01:38]

Disjy alleenlik jy[00:01:40]

En die groter sorge gaan vanself verby[00:01:43]

Niks om te verhaal nie[00:01:48]

Net die vrede bly[00:01:51]

Niks om te betaal nie[00:01:54]

En skielik is jy vry[00:01:56]

Dis tog so eenvoudig[00:02:23]

Disjy alleenlik jy[00:02:26]

En die groter sorge gaan vanself verby[00:02:28]

Niks om te verhaal nie[00:02:34]

Net die vrede bly[00:02:36]

Niks om te betaal nie[00:02:39]

En skielik is jy vry[00:02:42]

Dis tog so eenvoudig[00:02:45]

Disjy alleenlik jy[00:02:47]

En die groter sorge gaan vanself verby[00:02:50]

Niks om te verhaal nie[00:02:55]

Net die vrede bly[00:02:58]

Niks om te betaal nie[00:03:01]

En skielik is jy vry[00:03:03]

您可能还喜欢Theuns Jordaan的歌曲: