• 转发
  • 反馈

《Waar Was Jy?》歌词


歌曲: Waar Was Jy?

歌手: Theuns Jordaan

时长: 04:08

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Waar Was Jy?

Waar Was Jy? - Theuns Jordaan[00:00:00]

Written by:T. Jordaan[00:00:01]

Al die draaie op my pad[00:00:19]

Het nog altyd baie lank gevat[00:00:21]

En die vlaktes van die vrystaat[00:00:23]

Het die wê reld weggevat[00:00:25]

Toe die horison sy strepe[00:00:27]

Met 'n kwas om my kom spat[00:00:30]

Sou dali als kon teken[00:00:32]

Met die kleure al die kleure van my hart[00:00:34]

Waar was jy[00:00:45]

Toe die winde my wou stilmaak[00:00:48]

Waar was jy[00:00:53]

Toe die donderweer my sterk maak[00:00:56]

Toe die mure voor my wegraak[00:00:58]

En die ure vir my kort raak[00:01:00]

Sê my waar was jy[00:01:03]

Sê my bietjie waar was jy[00:01:05]

By bloemfontein verby[00:01:14]

Om my hart in die karoo te kry[00:01:16]

Beaufort wes wys suid[00:01:18]

Du toitskloof tonnel anderkant uit[00:01:20]

Toe die berge in die boland[00:01:22]

Hulle voete om my lê[00:01:24]

Was stiltes in my hartland[00:01:26]

Genadebrood toe ek vir jou wou sê[00:01:29]

Waar was jy[00:01:39]

Toe die winde my wou stilmaak[00:01:42]

Waar was jy[00:01:48]

Toe die donderweer my sterk maak[00:01:51]

Toe die mure voor my wegraak[00:01:53]

En die ure vir my kort raak[00:01:55]

Sê my waar was jy[00:01:57]

Sê my bietjie waar was jy[00:01:59]

Waar was jy[00:02:45]

Toe die winde my wou stilmaak[00:02:48]

Waar was jy[00:02:53]

Toe die donderweer my sterk maak[00:02:56]

Toe die mure voor my wegraak[00:02:58]

En die ure vir my kort raak[00:03:00]

Sê my waar was jy[00:03:02]

Sê my bietjie waar was jy[00:03:04]

Waar was jy[00:03:14]

Toe die winde my wou stilmaak[00:03:17]

Waar was jy[00:03:23]

Toe die donderweer my sterk maak[00:03:25]

Toe die mure voor my wegraak[00:03:27]

En die ure vir my kort raak[00:03:30]

Sê my waar was jy[00:03:32]

Sê my bietjie waar was jy[00:03:34]

Sê my waar was jy[00:03:36]

Sê my bietjie waar was jy[00:03:38]

Waar was jy waar was jy[00:03:46]

Waar was jy waar was jy[00:03:50]

Waar was jy waar was jy[00:03:54]

您可能还喜欢Theuns Jordaan的歌曲: