• 转发
  • 反馈

《Skipskop》歌词


歌曲: Skipskop

歌手: Theuns Jordaan

时长: 04:09

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Skipskop

Skipskop - Theuns Jordaan[00:00:00]

Pak op pak op[00:00:16]

Sit jou goedjies op jou kop[00:00:20]

More gaan ons weg[00:00:26]

Ver van hier weg[00:00:31]

Skipskop skipskop[00:00:34]

Wanneer hou die dinge op[00:00:38]

Swaarkry le net voor[00:00:44]

Die blou berge oor[00:00:48]

Overberg se mens[00:00:53]

Isse ek gebore[00:00:58]

Op die plek skipskop[00:01:02]

Nes my pa en sy pa ook[00:01:05]

Hier deurie duine loop onse spore[00:01:11]

Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop[00:01:20]

Maar wat ken ek anders[00:01:31]

As die bloudam se branders[00:01:35]

Die wolke en die winde wat hier waai[00:01:39]

Maar verkoop jou bootjie pak op jou goedjies[00:01:49]

En se maar so long skipskop skipskop se goodbye[00:01:56]

Linkerhand o die regterhand[00:02:07]

Wat se kant le die plek misverstand[00:02:16]

'Seblief meneer ag se tog weer[00:02:23]

Is dit die pad wat ons moet more vat[00:02:33]

'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar[00:02:41]

Stukkies van my lewe hulle le deurmekaar[00:02:51]

Tel op tel op vir shorty en vir pop[00:02:59]

Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop[00:03:09]

Maar wat ken ek anders[00:03:18]

As die blou dam se branders[00:03:22]

Die wolke en die winde wat hier waai[00:03:26]

Pak op jou goedjies pak op jou goedjies[00:03:36]

Se maar so long skipskop skipskop se goodbye[00:03:43]

Skipskop skipskop se goodbye[00:03:52]

您可能还喜欢Theuns Jordaan的歌曲: