所属专辑:Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe
歌手: Arno Carstens
时长: 05:21
Ceres (Lewendige Opname) - Arno Carstens[00:00:00]
Written by:Arno Carstens[00:00:01]
Rotse in tyd en mosie gevries 'n onvoltooide[00:00:54]
Gesprek waar die aarde jou uit wil wis[00:00:59]
Nog steeds verbouereerd op heterde dag[00:01:08]
Wag ek op 'n antwoord wat net hy my sal ag[00:01:12]
En in die wind die wind hoorjy sing 'n kind[00:01:21]
En in die storm in die wind is jy daai vergete stem[00:01:26]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:01:32]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:01:37]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:01:45]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:01:49]
'N opdrag to die ruiters en die perde[00:02:09]
In 'n onstellende gedreun by die dorp uitbars[00:02:11]
In n karavaanpark waar rustigheid en jolyt[00:02:15]
Hande vas hou en stadig by die rivier af dryf[00:02:17]
So jy nooit kon geding het geboorte en dood[00:02:21]
So naby aan ons 'nm glasie kon klink[00:02:23]
So jy nooit kon geding het geboorte en dood[00:02:28]
So naby aan ons 'nm glasie kon klink[00:02:29]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:02:34]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:02:38]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:02:46]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:02:50]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:02:58]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:03:03]
Die vrae wat jy vra in die donker van die dag[00:03:23]
En die verblindende waarheid wat jy nooit sou verwag[00:03:29]
Die perdehoewe en die ritme om oog[00:03:35]
In die oerknel voel ons soms so onbevoegd[00:03:41]
En in die wind in die wind[00:03:47]
Hoor jy sing 'n kind[00:03:48]
En in die storm in die wind is jy die vergete stem[00:03:51]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:03:58]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:04:02]
Ja eendag is eendag gaan die perde week hol[00:04:10]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:04:14]
En eendag is eendag gaan die perde week hol[00:04:22]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:04:27]
Ja eendag is eendag gaan die perde week hol[00:04:34]
Die klippe rol vir ceres in katrol[00:04:39]
Eendag is eendag[00:04:46]
Eendag is eendag[00:04:47]
Eendag is eendag[00:04:49]
Eendag is eendag in katrol[00:04:51]
Eendag is eendag[00:04:58]
Eendag is eendag[00:05:00]
Eendag is eendag[00:05:01]
Eendag is eendag in katrol[00:05:03]