所属专辑:Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe
歌手: Arno Carstens
时长: 03:49
Anderkant (Lewendige Opname) - Arno Carstens[00:00:00]
Written by:Fred den Hartog/Hunter Kennedy[00:00:01]
In die kar in die nuus op die radio[00:00:27]
In die ry in die mall in die pick & pay[00:00:32]
En op die strand waai die wind my woorde weg[00:00:37]
Sit op die stoep tot laat[00:00:42]
As die lig in die skemer in die aand[00:00:47]
Verdwyn en die donker oor my spoel[00:00:49]
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen[00:00:53]
En aan die anderkant van die baai het jy n huis[00:00:57]
En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis[00:01:07]
My hele lewe lank in n band gejol[00:01:18]
Die lyne van die pad deur die land gevolg[00:01:22]
En op n strand waai die wind my woorde weg[00:01:27]
Sit in die hotel tot laat[00:01:32]
As die lig in die skemer in die aand[00:01:42]
Verdwyn en die donker oor my spoel[00:01:44]
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen[00:01:48]
En aan die anderkant van die baai het jy n huis[00:01:53]
En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis[00:02:03]
En as die lig in die skemer in die[00:02:13]
Aand verdwyn en die donker oor my spoel[00:02:15]
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen[00:02:18]
En aan die anderkant[00:02:22]
En aan die anderkant[00:02:27]
Jou oë jou somer skouers blink[00:02:33]
Jou hare is terug geborsel en jy is besig om dit vas te bind[00:02:38]
En jou sonbrille vang vir n oomblik die son lig[00:02:48]
En aan die anderkant van die baai het jy n huis[00:02:56]
En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis[00:03:06]
En as die lig in die skemer in die[00:03:16]
Aand verdwyn en die donker oor my spoel[00:03:18]
Skryf ek nog n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen[00:03:21]
En aan die anderkant van die baai het jy n huis[00:03:26]
En as die liggies brand weet ek daar's iemand tuis[00:03:36]