所属专辑:Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe
歌手: Arno Carstens
时长: 04:11
Bottel Sonder Prop (Lewendige Opname) - Arno Carstens[00:00:00]
Written by:Arno Carstens/Fred den Hartog[00:00:02]
Met jou rug teen die muur[00:00:48]
En die kranse van bo[00:00:55]
En die toorende reen wat nat nat woed[00:01:02]
Gly ons heen en weer tussen donder en branders[00:01:09]
En branders breek teen die hawe muur[00:01:16]
Dis n bottel sonder prop[00:01:21]
En branders breek teen die hawe muur[00:01:24]
'N bottel sonder prop[00:01:28]
Vergeet ons hier vergeet ons hier[00:01:32]
En die vlae van wind[00:01:37]
En die vlae van weer[00:01:44]
In n vissersdorp met rooi dak en 4 muur[00:01:51]
Platespeler bring nuwe genot uit n ou melodiee[00:01:58]
Roman roman roman roman roman roman roman roman roman[00:02:03]
Dis n bottel sonder prop[00:02:10]
En branders breek teen die hawe muur[00:02:14]
'N bottel sonder prop[00:02:17]
Vergeet ons hier teen die hawe muur[00:02:21]
Bottel sonder prop[00:02:24]
En branders breek teen die hawe muur[00:02:28]
'N bottel sonder prop[00:02:31]
Vergeet ons hier vergeet ons hier[00:02:35]
Dit is storms soos die[00:02:42]
Wat baie laat bid[00:02:49]
En dis 'n aand soos vannaand where living ain't easy[00:02:55]
Maar veiligheid bloei uit 'n gloed van n kaggel[00:03:03]
En dis 'n aand soos vannaand waar branders breek uit n hawe muur[00:03:09]
En dis 'n bottel sonder prop en branders breek teen die hawe muur[00:03:14]
Bottel sonder prop vergeet ons hier vergeet ons hier[00:03:22]
Bottel sonder prop en branders breek teen die hawe muur[00:03:29]
Bottel sonder prop vergeet ons hier vergeet ons hier[00:03:35]
Bottel sonder prop[00:03:46]
Bottel sonder prop[00:03:50]
Bottel sonder prop[00:03:53]
Bottel sonder prop[00:03:57]