• 转发
  • 反馈

《Ontwaak(Live at The Shack, Pretoria, 2017)》歌词


歌曲: Ontwaak(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

所属专辑:Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe

歌手: Arno Carstens

时长: 03:46

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ontwaak(Live at The Shack, Pretoria, 2017)

Ontwaak (Lewendige Opname) - Arno Carstens[00:00:00]

Written by:Arno Carstens[00:00:01]

Die som van ons probleme stuur vir almal 'n boodskap van hoop[00:00:30]

Ek dink my vriend is die messiah eenvoudig volmaak[00:00:37]

Verafsku deur die massas alleen denkend en knaend onvanpas[00:00:44]

Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak[00:00:51]

Wakker klap[00:00:57]

Wakker klap[00:01:00]

Ontwaak in hierdie uur van nood[00:01:04]

Laat die storie aan jou behoort[00:01:08]

Waar daar rook is is daar 'n vuur[00:01:11]

Ontwakend self gemaskerde dier[00:01:13]

Ek verstik in hierdie vokken rook[00:01:18]

O dis onsin hierdie ondier[00:01:21]

Die gebou val 'n waterwal[00:01:24]

Ontwakend self agter die masker[00:01:26]

Ja agter die masker 'n gewapende dier[00:01:32]

Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen[00:01:40]

Om ons te herinner aan die prag van[00:01:43]

Eenvoud en ons doel om te verken verken[00:01:46]

Ontwortel omhoog voorwaarts sag[00:01:53]

In hierdie oerwoud is jy die byl[00:02:00]

In hierdie leeftyd is jy gesag[00:02:02]

Varsklap[00:02:06]

Varsklap[00:02:10]

Ontwaak in hierdie uur van nood[00:02:13]

Laat die storie aan jou behoort[00:02:17]

Waar daar rook is is daar 'n vuur[00:02:20]

Ontwakend self gemaskerde dier[00:02:22]

Ek verstik in hierdie rook[00:02:26]

O dis onsin hierdie ondier[00:02:30]

Die gebou val 'n waterwal[00:02:33]

Ontwakend self agter die masker[00:02:35]

Ja agter die masker 'n gemaskerde dier[00:02:41]

Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke[00:02:48]

Van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied[00:02:50]

'N atoombom van hartstog is net[00:02:55]

Tydelik my vriend en jou voorbeeld[00:02:57]

Van blydskap is sterker as verdriet[00:02:59]

Ontwaak in hierdie uur van nood[00:03:04]

Laat die storie aan jou behoort[00:03:07]

Waar daar rook is is daar 'n vuur[00:03:10]

Ontwakend self gemaskerde dier[00:03:12]

Ek verstik in hierdie rook[00:03:17]

O dis onsin hierdie ondier[00:03:20]

Die gebou val 'n waterwal[00:03:24]

Ontwakend self agter die masker[00:03:25]

Agter die masker 'n gewapende dier[00:03:32]