• 转发
  • 反馈

《Amper》歌词


歌曲: Amper

所属专辑:25 Jaar Se Beste

歌手: Steve Hofmeyr

时长: 02:44

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Amper

Amper - Steve Hofmeyr[00:00:00]

As jy eendag miskien[00:00:23]

In 'n droom oor ons weer sien[00:00:26]

Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien[00:00:29]

Om deur die beeskraal en sy kallers[00:00:35]

By die hooimied jou te vra[00:00:38]

Is ek amper in jou drome[00:00:43]

Want jy is rêrig in my hart[00:00:46]

Is ek amper in jou drome[00:00:49]

Want jy is rêrig in my hart[00:00:52]

As jy eendag miskien[00:00:59]

In 'n droom oor ons weer sien[00:01:01]

Hoe vêr 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiën[00:01:05]

Ek sou lig maak op jou paaie[00:01:11]

En 'n kers wees vir jou kaart[00:01:14]

Was jy amper in my drome[00:01:18]

Maar rêrig in my hart[00:01:22]

Was jy amper in my drome[00:01:24]

Maar rêrig in my hart[00:01:28]

As jy eendag my vra[00:01:34]

Hoe't ek my vanmelewe gedra[00:01:37]

Toe jy my kom vertel het van 'n beter man se plaas[00:01:40]

Sou ek jou sê jy't als gemis toe ek my rug wegdraai[00:01:46]

Daar was trane in my oë[00:01:54]

Omtrent 'n liter en 'n kwart[00:01:57]

Ek was amper in my drome[00:02:00]

Jy was rêrig in my hart[00:02:03]

Daar was trane in my oë[00:02:06]

Omtrent 'n liter en 'n kwart[00:02:09]

Ek was amper in your drome[00:02:12]

Jy was rêrig in my hart[00:02:15]

Mmmmm mmmmm[00:02:21]

Mmmmm mmmmm mmmmm[00:02:27]

Mmmmm[00:02:35]