所属专辑:Uit Die Diepte Van My Hart
歌手: Kurt Darren
时长: 03:44
Papsopwinterwaternat - Kurt Darren[00:00:00]
Written by:Hugo Ludik/Willie van der Merwe[00:00:00]
Jy[00:00:27]
Ek[00:00:28]
Ons[00:00:29]
Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur[00:00:32]
Laat my hart soos n byekorf gons[00:00:37]
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur[00:00:42]
Al die vreugde wat jy is kyk die liefde in my mis[00:00:48]
Jy's die rots waaroor ek myself breek[00:00:53]
Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat[00:00:58]
Lag lag in die re n sal dans en my langer[00:01:05]
Laat dink ek het n kans winterkoningin prinses[00:01:09]
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie[00:01:13]
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel[00:01:16]
Ek dink aan jou met jou o so blou[00:01:25]
Is jy die mooiste vrou in die hele wes kaap[00:01:31]
En ek wonder nou of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap[00:01:35]
In 'n tas pak ek die hoop dat jou hart myne raak sal loop[00:01:46]
Jy's die rots waaroor ek myself breek[00:01:51]
Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat[00:01:56]
Lag lag in die re n sal dans en my langer laat[00:02:03]
Dink ek het n kans winterkoningin prinses[00:02:07]
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie[00:02:11]
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel[00:02:13]
Meer as alles[00:02:18]
Meer as alles[00:02:20]
Meer as alles wil ek met jou deel[00:02:20]
Oh ho oh hooh ho oh ho[00:02:24]
Meer as alles[00:02:28]
Meer as alles[00:02:29]
Meer as alles wil ek met jou deel[00:02:30]
Oh ho oh ho[00:02:34]
'N bietjie van jou is net te veel[00:02:36]
Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat[00:02:40]
Lag lag in die re n sal dans en my langer laat[00:02:46]
Dink ek het n kans winterkoningin prinses[00:02:51]
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie[00:02:54]
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel[00:02:58]
Papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat[00:03:01]
Lag lag in die re n sal dans en my langer laat[00:03:06]
Dink ek het n kans winterkoningin prinses[00:03:11]
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie[00:03:14]
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel[00:03:17]
Jy was my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat[00:03:22]
My kon breek met een glimlag nou wag ek maar vir n somersdag[00:03:30]