所属专辑:Die Aandblom 13 (Explicit)
歌手: Arno Carstens
时长: 03:56
Met jou rug teen die muur[00:00:15]
En die kranse van bo[00:00:22]
En die toorende reën, wat nat nat woed[00:00:29]
Gly ons heen en weer tussen donder en branders[00:00:36]
En branders breek teen die hawe muur[00:00:43]
Dis n bottel sonder prop[00:00:48]
En branders breek teen die hawe muur[00:00:52]
’n Bottel sonder prop[00:00:55]
Vergeet ons hier, vergeet ons hier[00:00:59]
En die vlae van wind[00:01:06]
En die vlae van weer[00:01:13]
In ’n vissersdorp, met rooi dak en ’n 4 muur[00:01:20]
Platespeler bring nuwe genot uit ’n ou melodiee[00:01:27]
Roman (x9)[00:01:32]
Dis n bottel sonder prop[00:01:39]
En branders breek teen die hawe muur[00:01:43]
’n Bottel sonder prop[00:01:46]
Vergeet ons hier, teen die hawe muur[00:01:50]
Bottel sonder prop[00:01:53]
En branders breek teen die hawe muur[00:01:57]
’n Bottel sonder prop[00:02:00]
Vergeet ons hier, vergeet ons hier[00:02:04]
Dit is storms soos die[00:02:10]
Wat baie laat bid[00:02:18]
En dis ’n aand soos vannaand where living ain’t easy[00:02:24]
Maar veiligheid bloei uit ’n gloed van n kaggel[00:02:32]
En dis ’n aand soos vannaand [00:02:38]
Waar branders breek uit ‘n hawe muur[00:02:40]
En dis ’n bottel sonder prop[00:02:44]
En branders breek teen die hawe muur[00:02:47]
Bottel sonder prop[00:02:51]
Vergeet ons hier, vergeet ons hier[00:02:54]
Bottel sonder prop[00:02:58]
En branders breek teen die hawe muur[00:03:01]
Bottel sonder prop[00:03:05]
Vergeet ons hier, vergeet ons hier[00:03:08]
Vergeet ons hier, vergeet ons hier[00:03:10]
Vergeet ons hier, vergeet ons hier[00:03:15]
In ’n bottel sonder prop[00:03:22]
In ’n bottel sonder prop[00:03:26]
In ’n bottel sonder prop[00:03:29]
In ’n bottel sonder prop[00:03:33]
In ’n bottel sonder prop[00:03:37]
In ’n bottel sonder prop[00:03:40]